Page 1 of 1

Verkoop: 6 Geweerkluis te koop Vredenburg Weskaap

Posted: Tue Aug 22, 2017 1:42 pm
by J le Roux
My broer het n 6 geweer kluis te koop, en ek deel graag met julle. Teen R3200 glo ek dit is n bargain en ideaal as jou geweer kudde aanwas goed verloop.

Die kluis kan besigtig word in Vredenburg soos genoem.

Kontak gerus vir Eugene op O83 326 346I.
Groete
Johan

Re: 6 Geweerkluis te koop Vendenburg Weskaap

Posted: Tue Aug 22, 2017 1:45 pm
by J le Roux
foto

Re: 6 Geweerkluis te koop Vendenburg Weskaap

Posted: Tue Aug 22, 2017 2:11 pm
by J le Roux
O ja, mates is 51x51x133 cm.

Re: 6 Geweerkluis te koop Vredenburg Weskaap

Posted: Wed Aug 23, 2017 7:53 am
by J le Roux
Hoe klink die prys, of is die vervoer maar 'n probleem?

Re: 6 Geweerkluis te koop Vredenburg Weskaap

Posted: Wed Aug 23, 2017 8:10 am
by MB James
Ek bly in Vredenburg so vervoer is nie probleem.
Maar die prys is bietjie.
Het Nege geweer kluis twee jaar terug vir R1500 gekoop.

Sent from my S60 using Tapatalk

Re: 6 Geweerkluis te koop Vredenburg Weskaap

Posted: Wed Aug 23, 2017 8:15 am
by joe rocket
Daar is niks fout met die prys nie. R1500 vir 9 geweer kluis is n steel en nie die norm nie.

Re: 6 Geweerkluis te koop Vredenburg Weskaap

Posted: Wed Aug 23, 2017 8:46 am
by vossie1
Soos Joe se prys is goed, ek het self een en hy werk mooi sukkel net om 4 jag geweere mooit te stoor met scopes, ek gaan die rakkies verwyder om meer gunne te stoor.

Re: Verkoop: 6 Geweerkluis te koop Vredenburg Weskaap

Posted: Wed Aug 23, 2017 1:41 pm
by J le Roux
My broer het laat weet die kluis is verkoop, aan 'n mede lid se broer nogal!

Op Jaracal hou ons dit in die familie :), dankie.

Re: Verkoop: 6 Geweerkluis te koop Vredenburg Weskaap

Posted: Wed Aug 23, 2017 3:06 pm
by MB James
goeie kluise daardie.
Bly hy het gou 'n huis gekry.

Sent from my S60 using Tapatalk

Re: Verkoop: 6 Geweerkluis te koop Vredenburg Weskaap

Posted: Wed Aug 23, 2017 4:30 pm
by PWV
Moerse winskoop!