Page 1 of 1

90gr 30 06

Posted: Tue Aug 22, 2017 10:46 am
by dolfie
groep 90gr impala.jpg
5 skoot groepering

Hallo

Graag deel ek wat vir my werk

90gr Impala
CCi Primer
S335 51 gr
Spoed 3460 fps

Re: 90gr 30 06

Posted: Tue Aug 22, 2017 10:49 am
by Friedland
Blikemmer. Mooi gedoen.
Watse geweer en twist?

Re: 90gr 30 06

Posted: Tue Aug 22, 2017 10:50 am
by Ben
Mooi Groep daai. Lekker ding van daai Impala's,
Jy grawe hulle uit die sand uit, was hulle met bietjie water af en laai hulle weer.

Rinse and Repeat 8)

Re: 90gr 30 06

Posted: Tue Aug 22, 2017 10:51 am
by joe rocket
Welkom dolfie. Mooi groep.

Re: 90gr 30 06

Posted: Tue Aug 22, 2017 10:59 am
by dolfie
Hi

Jammer, sien nou eers die stelsel het al my vorige posts weg gegooi omdat ek lank weg was? More weer manne ek is al van 2013 n lid maar was lank weg.

Ek skiet met n Musgrave Mod 80 1 in 12 twist

Re: 90gr 30 06

Posted: Tue Aug 22, 2017 11:13 am
by Jaco B
Hi.

Mooi groep daai.

Re: 90gr 30 06

Posted: Tue Aug 22, 2017 1:23 pm
by Frederik
Baie netjies wat maak hulle op 200meter?

Re: 90gr 30 06

Posted: Wed Aug 23, 2017 9:39 pm
by dolfie
Het nog nie gekyk op 200 nie

Re: 90gr 30 06

Posted: Wed Aug 23, 2017 9:46 pm
by Springkudu
Gooi op 200 dat ons kan sien Dolfie. Wat maak jy met die roer (Jag/baan?)


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: 90gr 30 06

Posted: Thu Aug 24, 2017 4:31 pm
by henning
As 90 gr 3460 doen dan wat gaan dit doen in my 300WSM?

Re: 90gr 30 06

Posted: Thu Aug 24, 2017 4:36 pm
by tripodmvr
Laser

Re: 90gr 30 06

Posted: Thu Aug 24, 2017 4:47 pm
by henning
tripodmvr wrote:Laser
Ha Ha, dankie Marius

Re: 90gr 30 06

Posted: Thu Aug 24, 2017 4:48 pm
by Malan123
Henning, ek het 110gr vmax in my 300 gegooi om te toets op jakkalse. As ek reg onthou het hy teen 3700fps geloop, so 90gr sal seker hap hap aan 4000fps se gat

Re: 90gr 30 06

Posted: Thu Aug 24, 2017 5:13 pm
by henning
Sal graag wil weet hoe 90 gr spoed( hoogte ) verloor tot 300 meter.

Groete
Henning

Re: 90gr 30 06

Posted: Thu Aug 24, 2017 7:44 pm
by dolfie
30-06-90GR-CFN-TRAJ.pdf
Hier is impala se trajek tabel

Re: 90gr 30 06

Posted: Thu Aug 24, 2017 8:08 pm
by tripodmvr
Verloor baie vinnig spoed weens die swak BC. 'n 303 met 174gr wat op 200 gezero is doen beter as die 90gr teen 3200vps.