Minder of meer druk (looplengte)

Post Reply
User avatar
james 303
Full Member
Full Member
Posts: 192
Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am

Minder of meer druk (looplengte)

Post by james 303 »

Ek wil graag iets weet aangesien ek altyd sien dat almal dit altyd bynoem as hulle vir n lading vra gee hulle altyd hul looplengtes saam is dit moontlik dat n korter loop minder druk sal gee aangesien die punt die loop vinniger verlaat of is maksimum druk klaar bereik na ontbranding van dryfmiddel of die onmiddelik ontploffing daar van?
Post Reply