Gallery Rifle Internasionale Kompetisie
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Gallery Rifle Internasionale Kompetisie
Hercules, baie geluk aan jou en jou spanlede met jul brons in die spankompetisie. Ek is bly julle kon so goed vaar en dit nogal met die pragtige "samewerking" van onse SVR. Ek dink julle moet 'n skrywe aan Jaco Bothma rig en hom bedank vir hul hulp om julle teenstanders te bevoordeel. 'n Afskrif aan Vinkie Mbalula kan moontlik sy aandag kry na Grace se eskapades. Skandalig!!!!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br