Page 1 of 1

6.5-284 Lapua Doppe (Nuut)

Posted: Fri Aug 18, 2017 8:14 am
by Rudie
Goeie more manne,

Ek wou 'n 30-284 bou en het die doppe gekoop vir die projek. Ek het twee doppe deur die 30-284 matrys gesit om the sien hoe hulle lyk. Hulle sal net weer in 'n 6.5-284 FL Die gevorm moet word.

Al die doppe is nog splinternuut en nooit geskiet nie.

R 1800.00

Re: 6.5-284 Lapua Doppe (Nuut)

Posted: Fri Aug 18, 2017 9:45 am
by terven
Hoeveel doppe?

Re: 6.5-284 Lapua Doppe (Nuut)

Posted: Fri Aug 18, 2017 10:17 am
by Rudie
100 Doppe.

Sent from my SM-G930F using Tapatalk

Re: 6.5-284 Lapua Doppe (Nuut)

Posted: Sat Aug 26, 2017 6:26 am
by Rudie
Bump

Sent from my SM-G930F using Tapatalk

Re: 6.5-284 Lapua Doppe (Nuut)

Posted: Mon Aug 28, 2017 1:50 pm
by Gawie(13mm)
Rudi. PM my asseblief jou selnommer.
Ek het 'n vriend wat hul sal neem.

Re: 6.5-284 Lapua Doppe (Nuut)

Posted: Mon Sep 04, 2017 5:23 pm
by Rudie
Sorry Gawie, ek het jou boodskap gemis. My nommer is opad op die privaat kanaal

Sent from my SM-G930F using Tapatalk

Re: 6.5-284 Lapua Doppe (Nuut)

Posted: Fri Sep 08, 2017 8:03 am
by Rudie
Doppe nog beskikbaar.

Re: 6.5-284 Lapua Doppe (Nuut)

Posted: Mon Sep 18, 2017 10:34 am
by Rudie
Doppe nog beskikbaar. Offers sal ook oorweeg word

Re: 6.5-284 Lapua Doppe (Nuut)

Posted: Mon Sep 18, 2017 11:41 am
by Eugene
Rudie wrote:Doppe nog beskikbaar. Offers sal ook oorweeg word
R1000 S&O voucher en R500 kontant of EFT?

Re: 6.5-284 Lapua Doppe (Nuut)

Posted: Mon Sep 18, 2017 4:17 pm
by Rudie
Dankie manne. Die doppe het 'n nuwe baas gekry.

Sent from my SM-G930F using Tapatalk