Page 1 of 1

Vortex Razor HD 12-60x85 Angled Spotting scope - RZR A1

Posted: Wed Aug 16, 2017 1:27 pm
by SeeMoNsteR
Dagse julle, ek bied die bg spotting scope te koop aan..

Kom met als soos hy van sy Ma afgekom het, kondisie is gebruik tog puik.. spotless eintlik.
Eyepiece, cover, caps, boks en papierwerk ingesluit.. dra volle lokale waarborg ook.

Ekself en baie van die ALRHA manne, asook klomp ander het al skote deur die bul gespot en elke liewe een van die manne vas vol lof vir hoe mooi die ding kyk en natuurlik ook hoe solied hy aanmekaar gesit is. Verseker een van die beter spotting scopes daar buite

Nouja.. beskikbaar vir n gelukkige koper teen R28050 postnet counter to counter ingesluit.

Kontak my gerus vir enige verder inligting
Groete

Re: Vortex Razor HD 12-60x85 Angled Spotting scope - RZR A1

Posted: Wed Aug 16, 2017 1:30 pm
by Sangoma (IAN)
Sal hy op my roer pas?

Re: Vortex Razor HD 12-60x85 Angled Spotting scope - RZR A1

Posted: Wed Aug 16, 2017 1:47 pm
by SeeMoNsteR
IAN dit sal met baie moeite en kreatiwiteit moet geskied, maar waar daar n wil is sal daar n weg ook wees haha
Groete

Re: Vortex Razor HD 12-60x85 Angled Spotting scope - RZR A1

Posted: Fri Aug 18, 2017 8:43 am
by SeeMoNsteR
Manne die verkoop van die item is vir eers op hold.. sal laat weet sodra iets verander. Groete

Sent from my SM-G925F using Tapatalk