Page 1 of 1

Nuwe Lid

Posted: Wed Aug 16, 2017 8:08 am
by paddaman
Hello Almal,

Ek lees al posts of hierdie forum vir 'n paar jaar, en het uiteindelik besluit om aan te sluit by die jaracal "community".

Oorsponklik van die OosKaap (beste jagplek in die land..LOL), maar nou woonagtig in die Kaap.
Jag is nie vir my 'n stokperdjie nie, maar meer 'n passie en ek laai self vir my .270 (vir die laaste 3 jaar).
Ek skiet ook graag so paar kleie elke maand.....

Dankie Manne - hopelik kan ek nog deel maak van baie gesprekke hier.

Werner - aka paddaman

Re: Nuwe Lid

Posted: Wed Aug 16, 2017 8:21 am
by Heinz Petersen
Welkom Werner.

Re: Nuwe Lid

Posted: Wed Aug 16, 2017 8:25 am
by tripodmvr
Welkom, sien jy is nie op jou bek geval nie ++>:

Bly jy neem sommer dadelik deel.

Re: Nuwe Lid

Posted: Wed Aug 16, 2017 8:57 am
by Toyrsi
Welkom Werner.

Re: Nuwe Lid

Posted: Wed Aug 16, 2017 8:59 am
by Steyr270
Uiteindelik nog n .270 liefhebber!

Osn moet ons eie 'draad' hier begin vir al die wyse manne :)

Re: Nuwe Lid

Posted: Wed Aug 16, 2017 9:29 am
by Springkudu
Welkom Paddaman, jy sal dit geniet hier.

Ek is ook 'n X Ooskapenaar wat woonagtig is in Kaapstad, gaan einde van die maand Jansenville toe, hoop maar vir die beste.

Welkom hier, ons Ooskapenaars is maar goeie mense 8) 8)

Re: Nuwe Lid

Posted: Wed Aug 16, 2017 9:48 am
by Plaashaas
Welkom Werner

Jammer oor die .270 en jy is seker nog n WP man ook. Maar toemaar hier is baie slim manne wat jou op die regte pad sal kry.

Geniet dit hier