Page 1 of 1

Leica 1600R - Nuut in boks: R6760.00

Posted: Wed Aug 16, 2017 7:20 am
by Geno
Soos die opskrif lees, het ek 1x Leica 1600R rangefinder te koop.
Nuut en geseel in sy verpakking. Alle waarborge is in plek omrede ons 'n handelaar is by die agente.
R6760.00 + courier vanaf Bfn.

Groete
Geno

Re: Leica 1600R - Nuut in boks: R6760.00

Posted: Wed Aug 16, 2017 7:22 am
by JPL
black-sam, goeie prys, goeie produk!

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Leica 1600R - Nuut in boks: R6760.00

Posted: Wed Aug 16, 2017 7:28 am
by Drenalinjunkie
Bargain!!!

Re: Leica 1600R - Nuut in boks: R6760.00

Posted: Wed Aug 16, 2017 7:36 am
by skollie
PM gestuur

Sent from my SM-G935F using Tapatalk

Re: Leica 1600R - Nuut in boks: R6760.00

Posted: Wed Aug 16, 2017 8:38 am
by DamDuiker
Wat is die verskil tussen die R en B modelle?

Re: Leica 1600R - Nuut in boks: R6760.00

Posted: Wed Aug 16, 2017 8:43 am
by Rudi Fischer
Ek mag verkeerd wees Maar:
R - normale rangefinder
B - het die ballistic software in

Re: Leica 1600R - Nuut in boks: R6760.00

Posted: Wed Aug 16, 2017 9:43 am
by ruaanb

Re: Leica 1600R - Nuut in boks: R6760.00

Posted: Wed Aug 16, 2017 9:55 am
by DamDuiker
Dankie

Re: Leica 1600R - Nuut in boks: R6760.00

Posted: Wed Aug 16, 2017 11:06 am
by heywillie
Goeie prys !!