Page 1 of 1
Harde manier om jy geweer in te breek?
Posted: Tue Aug 15, 2017 7:09 am
by Giepie
Ander manier van geweer inbreek.
https://www.youtube.com/watch?v=TRRahHX9Zkg
Dan breek ek dit liewer nie in nie.

Re: Harde manier om jy geweer in te breek?
Posted: Tue Aug 15, 2017 10:33 am
by Ashley
Nee kyk, as jy nou deur die 11.1.11 wil wees dan moet mens mar vir jou kry..
Ek hou maar by my manier

Re: Harde manier om jy geweer in te breek?
Posted: Tue Aug 15, 2017 10:53 am
by Fanta300
As jy sien hoe hy die gong piets het hy dalk 'n punt beet
Ek dink hy steek maar net bietjie draak met die ernstige loop inbreek manne.