Marcool S.A.R 5-30x56 FFP
-
Vleisie
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am
Marcool S.A.R 5-30x56 FFP
Naand manne
Ek wil sommer net bietjie hoor wat dink julle manne van bogenoemde scope?
Die grootste plus vir my is dat dit 'n FFP scope is vir baie goedkoop, maar ek is nie noodwendig seker oor die kwaliteit en na verkope diens sou daar 'n probleem wees.
Ek weet John Morgado van Bloem is die verspreider van die scopes, maar net omdat 'n bekende se naam daar agter gekoppel is beteken nie noodwendig dis 'n goeie scope nie.
Dit sal op 'n 243 gaan as ek besluit om daardie roete te gaan.
Groete
Ek wil sommer net bietjie hoor wat dink julle manne van bogenoemde scope?
Die grootste plus vir my is dat dit 'n FFP scope is vir baie goedkoop, maar ek is nie noodwendig seker oor die kwaliteit en na verkope diens sou daar 'n probleem wees.
Ek weet John Morgado van Bloem is die verspreider van die scopes, maar net omdat 'n bekende se naam daar agter gekoppel is beteken nie noodwendig dis 'n goeie scope nie.
Dit sal op 'n 243 gaan as ek besluit om daardie roete te gaan.
Groete
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
- Finder20
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Tue Jun 27, 2017 8:30 am
Re: Marcool S.A.R 5-30x56 FFP
Wel ek sien hulle het n lifetime warranty, dit tel sekerlik vir iets... 
Veteran - British Army - Brigade Recce Force
22LR CZ 452 Lux Modified
6.5 Creedmoor Howa Varmint APW Carbon X
308 Howa Varmint KRG Whiskey-3
300 PRC Howa Varmint APW Carbon X
375 H&H Bergara B14 Timber
9mm Para Glock 17 GEN 5
22LR CZ 452 Lux Modified
6.5 Creedmoor Howa Varmint APW Carbon X
308 Howa Varmint KRG Whiskey-3
300 PRC Howa Varmint APW Carbon X
375 H&H Bergara B14 Timber
9mm Para Glock 17 GEN 5
-
Vleisie
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am
Re: Marcool S.A.R 5-30x56 FFP
Dit tel sekerlik vir iets, maar nou wil ek my nie dood sukkel om die ding reg gemaak te kry as hy wel gebreek het nie. Hy sal in die plek van 'n Hawke kom, so wat ek wonder is of ek Upgrade of Downgrade.
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
- avo
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Wed May 03, 2017 3:52 pm
Re: Marcool S.A.R 5-30x56 FFP
hul lyk nie te sleg.... en vir die prys.. kan dit dalk n groot bargain wees indien hy nie maklik breuk nie..
- Langeraat
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm
Re: Marcool S.A.R 5-30x56 FFP
Vleisie, watter Hawke gaan jy hom mee vervang en wat is die rede?
Novus Vitae - 2 Kor 5:17
-
Vleisie
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am
Re: Marcool S.A.R 5-30x56 FFP
Ek het 'n 4-16x50 Hawke eintlik op my 22-250. Ek dink daar aan om my Vortex Viper HS wat op my 243 is te skuif na die 22-250 toe en dan die Hawke te smous. Enigste rede is maar die bietjie meer vergroting wat die Marcool bied tesame met die FFP.
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
- Finder20
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Tue Jun 27, 2017 8:30 am
Re: Marcool S.A.R 5-30x56 FFP
Wat is die beste prys wat jy kan kry vir die Marcool S.A.R 5-30x56 FFP?
Veteran - British Army - Brigade Recce Force
22LR CZ 452 Lux Modified
6.5 Creedmoor Howa Varmint APW Carbon X
308 Howa Varmint KRG Whiskey-3
300 PRC Howa Varmint APW Carbon X
375 H&H Bergara B14 Timber
9mm Para Glock 17 GEN 5
22LR CZ 452 Lux Modified
6.5 Creedmoor Howa Varmint APW Carbon X
308 Howa Varmint KRG Whiskey-3
300 PRC Howa Varmint APW Carbon X
375 H&H Bergara B14 Timber
9mm Para Glock 17 GEN 5
-
Vleisie
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am
Re: Marcool S.A.R 5-30x56 FFP
Ek het 'n tweede handse 1 opgespoor vir R5500.
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Marcool S.A.R 5-30x56 FFP
Toets hom en dan kom vertel jy ons 
- Finder20
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Tue Jun 27, 2017 8:30 am
Re: Marcool S.A.R 5-30x56 FFP
Sjoe dis nie bad nie kon n splinternuwe een kry op Wish.com vir R4500 maar jy wag omtrend 3 maande vir die item maar met wish is jy 100% ge guarentee as jy nie jou item betyds ontvang nie dan 100% money back 
Veteran - British Army - Brigade Recce Force
22LR CZ 452 Lux Modified
6.5 Creedmoor Howa Varmint APW Carbon X
308 Howa Varmint KRG Whiskey-3
300 PRC Howa Varmint APW Carbon X
375 H&H Bergara B14 Timber
9mm Para Glock 17 GEN 5
22LR CZ 452 Lux Modified
6.5 Creedmoor Howa Varmint APW Carbon X
308 Howa Varmint KRG Whiskey-3
300 PRC Howa Varmint APW Carbon X
375 H&H Bergara B14 Timber
9mm Para Glock 17 GEN 5
-
Vleisie
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am
Re: Marcool S.A.R 5-30x56 FFP
Iets se vir my ek moet die outjie maar net laat verby gaan.
Dankie kerels.
Dankie kerels.
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
-
308Win
- Sr. Member

- Posts: 493
- Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm
Re: Marcool S.A.R 5-30x56 FFP
Die enigste tyd wanneer gespaarde geld niks werk is nie, is wanneer jy 'n goedkoop artikel gekoop het.
~ C.J. Langenhoven
Ek sal maar altyd versigtig bly vir goedkoop teleskope. Hiermee se ek nie die ene is sleg nie.
~ C.J. Langenhoven
Ek sal maar altyd versigtig bly vir goedkoop teleskope. Hiermee se ek nie die ene is sleg nie.
-
Vleisie
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am
Re: Marcool S.A.R 5-30x56 FFP
+1308Win wrote:Die enigste tyd wanneer gespaarde geld niks werk is nie, is wanneer jy 'n goedkoop artikel gekoop het.
~ C.J. Langenhoven
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
- Finder20
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Tue Jun 27, 2017 8:30 am
Re: Marcool S.A.R 5-30x56 FFP
Myne het vandag gekom en lyk sover flippen awsome helder soos dag lig op 30x vergroting hy gaan versker op my 6.5 CM diens doen sal julle laat weet hoe dit gaan....hy kom sommer saam met 30mm ringe wat 6x skroefies het per mount stuk kan nie wag om hom te probeer nie kan nie glo die lense lyk so goed nie!
Marcool S.A.R. 5-30x56 SF FFP
Marcool S.A.R. 5-30x56 SF FFP
Veteran - British Army - Brigade Recce Force
22LR CZ 452 Lux Modified
6.5 Creedmoor Howa Varmint APW Carbon X
308 Howa Varmint KRG Whiskey-3
300 PRC Howa Varmint APW Carbon X
375 H&H Bergara B14 Timber
9mm Para Glock 17 GEN 5
22LR CZ 452 Lux Modified
6.5 Creedmoor Howa Varmint APW Carbon X
308 Howa Varmint KRG Whiskey-3
300 PRC Howa Varmint APW Carbon X
375 H&H Bergara B14 Timber
9mm Para Glock 17 GEN 5
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Marcool S.A.R 5-30x56 FFP
Laat weet hoe dit op die skietbaan gegaan het. Is nuuskierig of jy bv. die gaatjies op 250-300m kan sien en hoe hy reageer as jy bv. 10 klieks op / af / links / regs stel.Finder20 wrote:Myne het vandag gekom en lyk sover flippen awsome helder soos dag lig op 30x vergroting hy gaan versker op my 6.5 CM diens doen sal julle laat weet hoe dit gaan....hy kom sommer saam met 30mm ringe wat 6x skroefies het per mount stuk kan nie wag om hom te probeer nie kan nie glo die lense lyk so goed nie!
Marcool S.A.R. 5-30x56 SF FFP
Hoor graag.
Mooi naweek
- Finder20
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Tue Jun 27, 2017 8:30 am
Re: Marcool S.A.R 5-30x56 FFP
Verseker gaan seker eers oor so maand skietbaan toe kan gaan my creedmoor is in vir cerakoting en die wag lys in nogal lank
maar sal verseker beidjie deel 
Veteran - British Army - Brigade Recce Force
22LR CZ 452 Lux Modified
6.5 Creedmoor Howa Varmint APW Carbon X
308 Howa Varmint KRG Whiskey-3
300 PRC Howa Varmint APW Carbon X
375 H&H Bergara B14 Timber
9mm Para Glock 17 GEN 5
22LR CZ 452 Lux Modified
6.5 Creedmoor Howa Varmint APW Carbon X
308 Howa Varmint KRG Whiskey-3
300 PRC Howa Varmint APW Carbon X
375 H&H Bergara B14 Timber
9mm Para Glock 17 GEN 5
- avo
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Wed May 03, 2017 3:52 pm
Re: Marcool S.A.R 5-30x56 FFP
Terugvoering oor die scope?
- Finder20
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Tue Jun 27, 2017 8:30 am
Re: Marcool S.A.R 5-30x56 FFP
Hey mnr nog geen terug voering nie hy is al gemount op by Creedmoor maar kon nog nie by die baan uit kom nie sal verseker vroeg in Jan gaan dit was al tyd maar nou ja dinge het voor geval so kon nog nie die scope gaan toets nie...avo wrote:Terugvoering oor die scope?
Ek sal hier post asap as ek klaar getoets het
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Veteran - British Army - Brigade Recce Force
22LR CZ 452 Lux Modified
6.5 Creedmoor Howa Varmint APW Carbon X
308 Howa Varmint KRG Whiskey-3
300 PRC Howa Varmint APW Carbon X
375 H&H Bergara B14 Timber
9mm Para Glock 17 GEN 5
22LR CZ 452 Lux Modified
6.5 Creedmoor Howa Varmint APW Carbon X
308 Howa Varmint KRG Whiskey-3
300 PRC Howa Varmint APW Carbon X
375 H&H Bergara B14 Timber
9mm Para Glock 17 GEN 5
- avo
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Wed May 03, 2017 3:52 pm
Re: Marcool S.A.R 5-30x56 FFP
lyk baie netjies. laat weet maar as jy hom loop inwy het.
-
kwela
- Jr. Member

- Posts: 77
- Joined: Wed May 08, 2013 7:37 pm
Re: Marcool S.A.R 5-30x56 FFP
Middag Finder
Het jy al n kans gehad om die scope te toets?
Groete
Werner
Het jy al n kans gehad om die scope te toets?
Groete
Werner
- Finder20
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Tue Jun 27, 2017 8:30 am
Re: Marcool S.A.R 5-30x56 FFP
Hi Kwela,
Ek het uiteindelik gister kans gehad om hom te toets ek was baie beindruk ek moet se die Marcool het presies geclick soos ek voorspel het! Ek sal verseker hierdie teleskoop aan raai vir n budget scope was baie impressed!
Ek het die scope om me te begin al die pad af gedraai en toe al die pad op en toe halfde af gebring en ook dieselfde met die lings en regs en toe ek bore sight en skiet toe is ek 16 click hoog op 50m en absoluut in die middel so toe skiet en n groep van 3 wat mekaar sny en stel die scope 16click op en boom presies in die middel glas is goed vir budget en ek is dankbaar teen die prys dat hy 100% track en zero hou sonder probleme
Ek het uiteindelik gister kans gehad om hom te toets ek was baie beindruk ek moet se die Marcool het presies geclick soos ek voorspel het! Ek sal verseker hierdie teleskoop aan raai vir n budget scope was baie impressed!
Ek het die scope om me te begin al die pad af gedraai en toe al die pad op en toe halfde af gebring en ook dieselfde met die lings en regs en toe ek bore sight en skiet toe is ek 16 click hoog op 50m en absoluut in die middel so toe skiet en n groep van 3 wat mekaar sny en stel die scope 16click op en boom presies in die middel glas is goed vir budget en ek is dankbaar teen die prys dat hy 100% track en zero hou sonder probleme
Veteran - British Army - Brigade Recce Force
22LR CZ 452 Lux Modified
6.5 Creedmoor Howa Varmint APW Carbon X
308 Howa Varmint KRG Whiskey-3
300 PRC Howa Varmint APW Carbon X
375 H&H Bergara B14 Timber
9mm Para Glock 17 GEN 5
22LR CZ 452 Lux Modified
6.5 Creedmoor Howa Varmint APW Carbon X
308 Howa Varmint KRG Whiskey-3
300 PRC Howa Varmint APW Carbon X
375 H&H Bergara B14 Timber
9mm Para Glock 17 GEN 5
- avo
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Wed May 03, 2017 3:52 pm
Re: Marcool S.A.R 5-30x56 FFP
Finder,
het jy nou al bietjie meer geskiet met die scope?
het jy nou al bietjie meer geskiet met die scope?
- Finder20
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Tue Jun 27, 2017 8:30 am
Re: Marcool S.A.R 5-30x56 FFP
Hello my maat,avo wrote:Finder,
het jy nou al bietjie meer geskiet met die scope?
Yes ek het nou al 100 skote deur die loop met die scope op en nog nie n dag se moeilikheid nie nog nie verder as 200m geskiet nie want meeste van daai skote was op die in breek process en die ander vir lading ontwikkeling so sal binne kort sy bene begin rek kan darem mooi die gaaitjies op 200m sien so het nog nie verder as 200m gekyk hoe dit lyk nie maar moet se ek geniet die teleskoop sover vreeslik!
Ek het nog nooit great glas gehad nie maar wel op die 338 lapua mags in die weermag met S&B PMII 5-25 gedoen gehad maar kan nou nie hierdie scope met n 50k plus scope vergelyk nie. Maar soos ek se die verstellings is positief sou dalk n n zero stop funksie gehou het maar nou ja verder kan ek nog nie kla oor die scope nie.
Het jy so een in gedagte? Ek sien Marcool is het n special edition uit wat n 4-24x50 FFP is met 35mm tube en IR is wat nice is sien die pics. Mens kan hom bestel op Alibaba.com
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Veteran - British Army - Brigade Recce Force
22LR CZ 452 Lux Modified
6.5 Creedmoor Howa Varmint APW Carbon X
308 Howa Varmint KRG Whiskey-3
300 PRC Howa Varmint APW Carbon X
375 H&H Bergara B14 Timber
9mm Para Glock 17 GEN 5
22LR CZ 452 Lux Modified
6.5 Creedmoor Howa Varmint APW Carbon X
308 Howa Varmint KRG Whiskey-3
300 PRC Howa Varmint APW Carbon X
375 H&H Bergara B14 Timber
9mm Para Glock 17 GEN 5
- avo
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Wed May 03, 2017 3:52 pm
Re: Marcool S.A.R 5-30x56 FFP
JA ek loer na hulle vir die prys vir FFP, is hy amper verniet.. maar ek is nie haastig nie, kyk maar nog die kat uit die boom...
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Marcool S.A.R 5-30x56 FFP
Het hulle scopes wat SFP is??
Groetnis
Groetnis