Page 1 of 1
Wild Game 3-12x56
Posted: Sun Aug 13, 2017 4:05 pm
by Armand Steenkamp
Dagse vrinne, my so te se nuut Wild Game scope is in die mark. Dis die 3-12x56 model. Ek het op die meeste 30 met hom op my 6.5x55 geskiet. Die rede vir verkoop is maar net dat ek n groter vergroting scope op die roer wil sit.
As julle belang stel en fotos soek sal ek donderdag se kand stuur.
Ek soek R1900 vir die scope. Posgeld is vir die koper se rekening.
Groetnis
Re: Wild Game 3-12x56
Posted: Sun Aug 13, 2017 4:10 pm
by Malan123
Opsie tot vanaand asb? Wil net gou 'n man bel
Re: Wild Game 3-12x56
Posted: Sun Aug 13, 2017 4:12 pm
by Fanta300
Ek soek 'n teleskoop vir my 375H&H wat in die pyplyn is. Sal hierdie een die houe kan vat?
Lyk my Malan het my voorgespring. Sal in die ry inval

Re: Wild Game 3-12x56
Posted: Sun Aug 13, 2017 4:14 pm
by Malan123
Onttrek opsie asb. My man soek grooter magnification. Fanta jy kan maar koop! Hierdie scope loop lekker
Re: Wild Game 3-12x56
Posted: Sun Aug 13, 2017 4:41 pm
by Armand Steenkamp
Oom Fanta300 ek is nie seker nie. Wat ek van die scope kan se is dat hy besonder helder is, n Lewenslange waarborg het en baie lekker in die nag werk. Soos ek verstaan is daar reeds manne wat die scope op 375s het.
Groetnis
Re: Wild Game 3-12x56
Posted: Sun Aug 13, 2017 4:49 pm
by Geno
Armand Steenkamp wrote:Oom Fanta300 ek is nie seker nie. Wat ek van die scope kan se is dat hy besonder helder is, n Lewenslange waarborg het en baie lekker in die nag werk. Soos ek verstaan is daar reeds manne wat die scope op 375s het.
Groetnis
Netjiese scope teen n goeie prys! Lewenslange waarborg is slegs geldig vir die 1ste eienaar.
Groete
Re: Wild Game 3-12x56
Posted: Sun Aug 13, 2017 6:00 pm
by ruaanb
Ek hoor gou by my broer
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Re: Wild Game 3-12x56
Posted: Sun Aug 13, 2017 9:50 pm
by Fanta300
Ek hou verby baie dankie
Re: Wild Game 3-12x56
Posted: Mon Aug 14, 2017 12:20 pm
by Armand Steenkamp
Laat weet maar kerels. Dis n baie lekker nagskiet scope en algemene jag sal hy ook lekker werk.
Re: Wild Game 3-12x56
Posted: Tue Aug 15, 2017 7:40 am
by vriell
Geno wrote:Armand Steenkamp wrote:Oom Fanta300 ek is nie seker nie. Wat ek van die scope kan se is dat hy besonder helder is, n Lewenslange waarborg het en baie lekker in die nag werk. Soos ek verstaan is daar reeds manne wat die scope op 375s het.
Groetnis
Netjiese scope teen n goeie prys! Lewenslange waarborg is slegs geldig vir die 1ste eienaar.
Groete
Maak nie vir my sin nie...verander die scope dan wanneer hy van eienaar verwissel ? Geno ek glo jy het goeie grondige rede hiervoor en sal graag wil weet waarom....?
Re: Wild Game 3-12x56
Posted: Tue Aug 15, 2017 7:45 am
by Dirkvh
vriell wrote:Geno wrote:Armand Steenkamp wrote:Oom Fanta300 ek is nie seker nie. Wat ek van die scope kan se is dat hy besonder helder is, n Lewenslange waarborg het en baie lekker in die nag werk. Soos ek verstaan is daar reeds manne wat die scope op 375s het.
Groetnis
Netjiese scope teen n goeie prys! Lewenslange waarborg is slegs geldig vir die 1ste eienaar.
Groete
Maak nie vir my sin nie...verander die scope dan wanneer hy van eienaar verwissel ? Geno ek glo jy het goeie grondige rede hiervoor en sal graag wil weet waarom....?
Vervaardiger se waarborg voorwaardes, nie herverkoper (Geno) s'n nie.
Re: Wild Game 3-12x56
Posted: Tue Aug 15, 2017 7:46 am
by Geno
Nes Dirk daar noem.
Re: Wild Game 3-12x56
Posted: Wed Aug 16, 2017 9:48 pm
by vriell
Dis jammer....dankie
Re: Wild Game 3-12x56
Posted: Thu Aug 17, 2017 4:20 am
by Geno
Die invoerder het my gekontak gisteraand en gesĂȘ hy het hier gelees. Hy sal hierdie scope se waarborg oordra sonder issues.
Re: Wild Game 3-12x56
Posted: Thu Aug 17, 2017 7:09 am
by Fanta300
Dis nou goeie diens
Re: Wild Game 3-12x56
Posted: Thu Aug 17, 2017 6:24 pm
by Cobus(Cobb)
My scope is in vir repairs...as ek nie regkom met hulle nie, en Geno is happy met die waarborg oordrag na my toe, sal ons gesels Armand.....maar ek het nie vir jou 'n timespan nie...sal seker vroeg volgende week weet wat aangaan.
Cheers
Re: Wild Game 3-12x56
Posted: Fri Aug 18, 2017 6:04 am
by Swede
Wat is fout met jou scope? Is dit die Wild Game?
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: Wild Game 3-12x56
Posted: Fri Aug 18, 2017 5:33 pm
by Armand Steenkamp
Is reg Cobus, laat weet maar. Dit is inderdaad baie goeie diens! Ek wens die manne bring n groter vergroting scope uit.
Groetnis
Re: Wild Game 3-12x56
Posted: Fri Aug 18, 2017 7:23 pm
by Cobus(Cobb)
Swede wrote:Wat is fout met jou scope? Is dit die Wild Game?
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Nee..Vortex
Re: Wild Game 3-12x56
Posted: Tue Aug 22, 2017 5:12 pm
by Armand Steenkamp
Stamp...
Re: Wild Game 3-12x56
Posted: Tue Aug 22, 2017 5:28 pm
by Cobus(Cobb)
Het noggi vi jou 'n antwoord nie...
Re: Wild Game 3-12x56
Posted: Wed Aug 30, 2017 1:11 pm
by Armand Steenkamp
Prys effens aangepas..
Groetnis
Re: Wild Game 3-12x56
Posted: Thu Sep 14, 2017 3:45 pm
by Cobus(Cobb)
Armand, Vortex het vir my nuwe een gestuur, hy's gefit gister en word die naweek getoets.
So ek sal eers verby hou.
Cheers
Re: Wild Game 3-12x56
Posted: Thu Sep 14, 2017 4:27 pm
by Armand Steenkamp
Dis reg Cobus daar nie moeilighyd nie
Groetnis
Re: Wild Game 3-12x56
Posted: Fri Sep 15, 2017 1:22 pm
by HJA
Hallo Armand,
Jou prys nou.
Henk