Page 1 of 1
zastava 308
Posted: Sat Aug 12, 2017 7:04 pm
by Charl k
Naand.
Ek wil vir my n 308 kry, wil jag en gongs looi.
my proebleem is, wat kies ek howa of zastava die 2 is my prysklas.
howa het ek nog min tot niks sleg gehoor en zastava ken ek glad nie.
Graag hoor ek van die kenners, positief en negatief van alby .
Baie dankie

Re: zastava 308
Posted: Sat Aug 12, 2017 7:08 pm
by tripodmvr
Baie manne skiet reeds Howa en hulle KAN skiet. Zastava het ek nog min van gehoor, maar die wat ek van weet het ek nog nie negatiewe kommentaar gekry nie. Howa het baie bybehore wat teen redelike pryse verkry kan word weens volume - kolwe, rails ens.
Re: zastava 308
Posted: Sat Aug 12, 2017 7:12 pm
by Malan123
Howa al die pad
Re: zastava 308
Posted: Sat Aug 12, 2017 7:24 pm
by Fanta300
My 260Rem is op 'n Zastava aksie (K98) gebou maar ek moes 'n rail spesiaal vir hom laat maak want standaard K98 rail pas nie. Hy skiet baie mooi maar ek ruil my Howa 308 DL vir niks anders nie.
Re: zastava 308
Posted: Sun Aug 13, 2017 7:35 am
by Charl k
Baie dankie , gaan maar die howa pad volg.
is net soveel meer ekstras vir howas.
Re: zastava 308
Posted: Sun Aug 13, 2017 3:49 pm
by Armand Steenkamp
Ek het 3 Howas... Ek koop eerder nog 3 voor ek n sawage koop......