Verbale aanval deur n GREENIE.
-
Prado
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Wed Mar 01, 2017 10:15 am
Verbale aanval deur n GREENIE.
Het ek nou n verrassing gehad vanoggend. n Dame kom vanoggend by my werk aan om n kwotasie vir skade op haar kar te kry. Sy het skaars in die ontvangs ingekom en is daar uit met die spoed van wit lig. Ek kry haar by haar kar, reg om te ry. Vra haar wat fout is..........wat my n " jaw dropper gegee het"
Vertel sy my, sy het gesien ek het Jagters tydskrifte op my tafel vir kliente om te lees. " so jy moet n jagter wees en ek ondersteun geen jagter nie. Toe kom die greenie toespraak van hoe sleg ons is, en ek moenie die bewarings storie begin nie.
Ek vra haar toe wat se vleis eet sy? Nee, maar dit is nie soos jag nie. Ek vertel haar toe sy moet by n "abattoir" n draai gaan. Dit 10 keer erger.
Die mense praat uit totale onkunde
Wel, op die uiteinde het die job ook sy boude gesien oor n tydskrif

- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Verbale aanval deur n GREENIE.
Ek sou die sakie so hanteer het. Bel haar en se jy sal haar karretjie verniet doen. Gooi so koppie of twee suiker in die olie!
Nee regtig, as jy kan uitvind wat haar adres is pos haar elke maand jou klaar geleeste jag tydskrif
Nee regtig, as jy kan uitvind wat haar adres is pos haar elke maand jou klaar geleeste jag tydskrif
Last edited by FHM on Fri Aug 11, 2017 2:14 pm, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 757
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: Verbale aanval deur n GREENIE.
FHM wrote:Nee regtig, as jy kan uitvind wat haar adres is pos haar elke maand jou klaar geleeste jag tydskrif
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
-
Prado
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Wed Mar 01, 2017 10:15 am
Re: Verbale aanval deur n GREENIE.
Ek reken alle manne in die paneelklop bedryf jag, sy het haar opinie en ek myne. As ek haar kar moes regmaak sou hy seker n paar ekstra duike gehad hetFHM wrote:Ek sou die sakie so hanteer het. Bel haar en se jy sal haar karretjie verniet doen. Gooi sp koppie of twee suiker in die olie!
Nee regtig, as jy kan uitvind wat haar adres is pos haar elke maand jou klaar geleeste jag tydskrif
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 956
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Verbale aanval deur n GREENIE.
Dit is gewoonlik die "grênd" anties wat so redeneer: dieselfde mense wat leerbekleedsel wil hê in daardie karretjie.
Jy wil in elk geval nie so kliënt hê nie. Dit is die tipe wat met niks tevrede is nie; wat jou naam sal beswadder en jou dan nog loop dagvaar oor sy ontevrede met die diens was. Gee haar 'n verwysing na jou grootste vyand toe.

- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Verbale aanval deur n GREENIE.
Klink my sy moet n bietjie boerewors kry...
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Verbale aanval deur n GREENIE.
Jy sien, ons maak gewoonlik die fout om hulle te behandel asof hulle 'n geldige punt maak. Die enigste ding wat jy moet doen is om vir hulle te lag. Want as sy sien sy kry iets reg, gaan sy dit weer probeer op 'n ander plek.
Of so iets
- Bushwack
- Full Member

- Posts: 151
- Joined: Tue Feb 05, 2013 4:14 pm
Re: Verbale aanval deur n GREENIE.
LUAN wrote:Klink my sy moet n bietjie boerewors kry...
Patrick Reynecke
Dream...Discover...Experience...
Dream...Discover...Experience...
-
Prado
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Wed Mar 01, 2017 10:15 am
Re: Verbale aanval deur n GREENIE.
LUAN wrote:Klink my sy moet n bietjie boerewors kry...
Nou lekker gelag, gelukkig het jy nie "biltong" gesê nie
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Verbale aanval deur n GREENIE.
NEE ! http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=97&t=59673Prado wrote:LUAN wrote:Klink my sy moet n bietjie boerewors kry...
Nou lekker gelag, gelukkig het jy nie "biltong" gesê nie
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2141
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Verbale aanval deur n GREENIE.
Common sense en intelligensie het niks met mekaar te doen nie. En daar is 'n tamatie verskil tussen "ek dink/voel" en "ek weet".
Optrede soos hierdie is gewoonlik gegrond in emosies en kan net verander word wanneer die betrokke persoon wil dink daaroor en bereid is om saam te gaan jag.
Jy kan natuurlik heeltemal stout wees en na die volgende jagtog vir haar 'n pakkie rugsteaks aflewer.

- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Verbale aanval deur n GREENIE.
Sy gaan nooit anders voel nie ons ook nie, dis maar water oor n eend se rug en n snaakse storie om die vuur.... Dit klink inelkgeval soos n kliënt wat jou sou moeilikheid gee oor diens ens... mense wat oordeel het ons nie nodig nie.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
-
308Win
- Sr. Member

- Posts: 493
- Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm
Re: Verbale aanval deur n GREENIE.
My opinie:
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Klein Chris
- Hero Member

- Posts: 612
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
Re: Verbale aanval deur n GREENIE.
Oogarts het geen geweer/jag tydskrifte nie maar sy is gun vriendelik. Ouens daag sommer op met geweer of 2 vir oog toets of teleskoop spesifieke bril. Sy praat net vinnig en mooi as ander kliente in ontvangs snak na hulle asems as hulle die gunne sien
Sny by n vrou hare wat n mans haar kapper besigheid het. Geen pyne met geweer/jag tydskrifte nie
Sny by n vrou hare wat n mans haar kapper besigheid het. Geen pyne met geweer/jag tydskrifte nie