Page 1 of 1
Swarovski Z3 4-12x50 VERKOOP!!!
Posted: Thu Aug 10, 2017 10:14 am
by JAGTERSREG-JRM
Dagse
Ek het 2x Swarovski Z3 4-12x50 (BR Reticle)beskikbaar. Die teleskope is nog in mooi kondisie maar het ongelukkig nie meer bokse nie.
R11 000 onderhandelbaar
Kontak my gerus
Re: Swarovski Z3 4-12x50 Te Koop
Posted: Tue Aug 15, 2017 9:52 am
by JAGTERSREG-JRM
Prys verlaag na R10 000 elk
Re: Swarovski Z3 4-12x50 Te Koop
Posted: Tue Aug 15, 2017 7:35 pm
by Mellies
JAGTERSREG-JRM wrote:Dagse
Ek het 2x Swarovski Z3 4-12x50 (BR Reticle)beskikbaar. Die teleskope is nog in mooi kondisie maar het ongelukkig nie meer bokse nie.
R11 000 onderhandelbaar
Kontak my gerus
BRH of BRX?
Dankie.
Met n vleisie...
Re: Swarovski Z3 4-12x50 Te Koop
Posted: Wed Aug 16, 2017 10:53 am
by JAGTERSREG-JRM
Slegs 1x Swarovski oor
Re: Swarovski Z3 4-12x50 Te Koop
Posted: Wed Aug 16, 2017 11:07 am
by CarelG
Kruishaar?
Re: Swarovski Z3 4-12x50 Te Koop
Posted: Wed Aug 16, 2017 11:45 am
by James Wilson
JAGTERSREG-JRM wrote:Dagse
Ek het 2x Swarovski Z3 4-12x50 (BR Reticle)beskikbaar. Die teleskope is nog in mooi kondisie maar het ongelukkig nie meer bokse nie.
R11 000 onderhandelbaar
Kontak my gerus
CarelG wrote:Kruishaar?
Soos genoem

Posted: Wed Aug 16, 2017 12:45 pm
by CarelG
Dankie James. Het maar dieselfde as Mielies gewonder....BRH of BRX. Die Z3 reeks kom nie met n BR kruis uit nie...die ou Habicht modelle het wel...
Re: Swarovski Z3 4-12x50 Te Koop
Posted: Wed Aug 16, 2017 12:55 pm
by JAGTERSREG-JRM
Lyk soos BRX
Re: Swarovski Z3 4-12x50 Te Koop
Posted: Wed Aug 16, 2017 1:05 pm
by JAGTERSREG-JRM
2 de Swarovski-Verkoop wag op betaling