Page 1 of 1

nuwe Lid

Posted: Wed Aug 09, 2017 10:24 am
by Conna Howa
Goeie dag, My naam is Conrad en ek is van Vanderbijlpark. Sien uit na die toekomstige en interessante topics wat nog kom. Ek hou baie van sportskiet asook van jag, het vir my 'n 6.5x55 gekoop om albei te doen. Is nog nuut in die sportskiet wêreld en het nog baie om te leer.

Re: nuwe Lid

Posted: Wed Aug 09, 2017 3:20 pm
by PWV
Welkom Conrad.
Hoop jy gaan dit hier geniet en baie inligting kry.

Re: nuwe Lid

Posted: Wed Aug 09, 2017 4:33 pm
by Armand Steenkamp
Conrad baie welkom hier! Hier is n magdom van kennes en inligting op die forum. Geniet dit hier.
Ek kom nou juis van die skietbaan af met my 6.5x55 Howa. Glo jy gaan die roertjie geniet!

Groetnis

Re: nuwe Lid

Posted: Wed Aug 09, 2017 4:38 pm
by neef
Welkom hier. 6.5 is n lekker roer

Sent from my LG-H735 using Tapatalk

Re: nuwe Lid

Posted: Wed Aug 09, 2017 4:39 pm
by Vlakvark Soldaat
Welkom Conrad. Bly ek kon jou aan die skiet-mal mense voorstel...