Page 1 of 1
Plaatjies vir Howa Hogue recoil pad verstelling
Posted: Tue Aug 08, 2017 6:08 pm
by LoopSoosStroop
Ek het toe ek vir my gemaak het 4 ekstra stelle gesny.
Al wat jy nodig het om te doen om dit op te sit is om die plastiek riffies tussen die kolf en pad af te sny. Die pad sit nogsteeds mooi op die kolf selfs al haal jy later die plaatjies af.
R150, met die nodige boutjies ingesluit.
WP_20170805_12_24_52_Pro.jpg
WP_20170805_12_25_54_Pro.jpg
WP_20170805_12_26_39_Pro.jpg
Ek vind dit werk vir my baie goed as ek lê en skiet, dan wil die kolf nie heeltyd onder my skouer inklim nie.
Re: Plaatjies vir Howa Hogue recoil pad verstelling
Posted: Tue Aug 08, 2017 6:10 pm
by LoopSoosStroop
WP_20170805_12_27_31_Pro.jpg
WP_20170805_12_29_48_Pro.jpg
Re: Plaatjies vir Howa Hogue recoil pad verstelling
Posted: Tue Aug 08, 2017 6:17 pm
by Jacques van Eeden
Lyk goed. Kan ek een kry asseblief.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Plaatjies vir Howa Hogue recoil pad verstelling
Posted: Tue Aug 08, 2017 6:32 pm
by LoopSoosStroop
Stuur my sommer 'n Whatsapp
zero eight two 768 zero 222
Re: Plaatjies vir Howa Hogue recoil pad verstelling
Posted: Thu Aug 10, 2017 9:02 am
by LoopSoosStroop
Nog twee stelle oor.
Re: Plaatjies vir Howa Hogue recoil pad verstelling
Posted: Sat Aug 12, 2017 5:07 pm
by roettler
Het jy nog oor? Stel belang. Soek graag n stel
Re: Plaatjies vir Howa Hogue recoil pad verstelling
Posted: Sat Aug 12, 2017 5:38 pm
by LoopSoosStroop
roettler wrote:Het jy nog oor? Stel belang. Soek graag n stel
Jip. Stuur my 'n PM of Whatsapp dan reël ons.
Re: Plaatjies vir Howa Hogue recoil pad verstelling
Posted: Tue Aug 15, 2017 6:38 pm
by LoopSoosStroop
Steeds twee oor
Re: Plaatjies vir Howa Hogue recoil pad verstelling
Posted: Tue Aug 29, 2017 8:40 am
by LoopSoosStroop
BUMP
Steeds twee stelletjies oor. Waars al die manne wat aan hulle Hogue kolwe wil werk?