Page 1 of 1
Leopold PRW 30 mm Ringe Medium
Posted: Tue Aug 08, 2017 5:58 pm
by LoopSoosStroop
Ek het 'n stelletjie van hierdie in die mark.
Hulle is medium hoogte, ek dink hulle sal perfek werk met 'n 56 mm objektief teleskoop. 12 mm tussen mounts en onderkant van scope tube. Met 'n 20 MOA rail, en 'n Vortex 6-24x50 op 'n Howa varmint het ek 9 mm tussen die loop en objektief gehad.
Nuut is hulle so R1300-R1400 in die winkels.
R800 Postnet ingesluit.
WP_20170808_06_24_42_Pro - Copy.jpg
WP_20170808_06_24_32_Pro - Copy.jpg
Re: Leopold PRW 30 mm Ringe Medium
Posted: Thu Aug 10, 2017 9:03 am
by LoopSoosStroop
Ek sal kyk na offers manne, ek het nie meer nut vir hulle nie.
Re: Leopold PRW 30 mm Ringe Medium
Posted: Fri Aug 11, 2017 9:15 am
by LoopSoosStroop
Bump
R 800?
Re: Leopold PRW 30 mm Ringe Medium
Posted: Sun Aug 13, 2017 5:41 pm
by LoopSoosStroop
Stampie
Re: Leopold PRW 30 mm Ringe Medium
Posted: Tue Aug 15, 2017 6:40 pm
by LoopSoosStroop
Bump.
Lyk my ek dink hierdie is baie smarter ringe as wat julle dink?

Re: Leopold PRW 30 mm Ringe Medium
Posted: Tue Aug 15, 2017 6:48 pm
by JohanvanZyl
Ek dink dis smart smart maar ek dink ook die manne se geld is op. Hier loop lekker bargains rond en niemand koop nie. Ek is ongelukkig ook een van die wie se geld op is

Re: Leopold PRW 30 mm Ringe Medium
Posted: Thu Aug 17, 2017 2:45 pm
by Yousuf
Please forward me a contact number. I am interested in the rings. My number is 0 8 three 7 eight 6 0 eight 1 seven
Re: Leopold PRW 30 mm Ringe Medium
Posted: Thu Aug 17, 2017 4:01 pm
by LoopSoosStroop
SPF
Re: Leopold PRW 30 mm Ringe Medium
Posted: Sat Aug 19, 2017 5:26 pm
by LoopSoosStroop
Verkoop