Page 1 of 1

308 teen 338 Lapua

Posted: Tue Aug 08, 2017 12:26 pm
by Fanta300
Wat dink julle hiervan?

https://youtu.be/uZdglsYkVnE

Re: 308 teen 338 Lapua

Posted: Tue Aug 08, 2017 1:00 pm
by Williel
As daai toets op 500m gedoen is sal die prentjie anders lyk.

Re: 308 teen 338 Lapua

Posted: Tue Aug 08, 2017 1:37 pm
by Frederik
338 se spoed is te vinnig as altwee geskiet was met monos wat nie expand nie dink ek sou dit heelwat anders gelyk het.
Behalwe vir dit dink ek die man se videos is pot snert.

Re: 308 teen 338 Lapua

Posted: Tue Aug 08, 2017 2:31 pm
by Smitstertjies
Nee wat, soos wat Frederik noem, n pot snert.

Re: 308 teen 338 Lapua

Posted: Tue Aug 08, 2017 4:21 pm
by Capt. Yoda
Hahaha

Re: 308 teen 338 Lapua

Posted: Tue Aug 08, 2017 5:28 pm
by PWV
Hoera vir die gradeboog!!! >:+

Re: 308 teen 338 Lapua

Posted: Tue Aug 08, 2017 7:30 pm
by Diesel Dog
Donald please build the wall!

DD

Re: 308 teen 338 Lapua

Posted: Wed Aug 09, 2017 10:06 am
by 243Songdaug
Arme siel het nog so baie om te leer......

Re: 308 teen 338 Lapua

Posted: Tue Oct 03, 2017 7:35 pm
by Kaptein Oubaas
Amper selfde toets 'n ruk terug
gesien: 375 vs jagboog in ballistiese jellie. Pyl het penetrasie gewen op 10/20 meter. Toe sĂȘ ek ook sit d jellie op 100m. Toe is die boesma.. ag bdoel boogjagters suur met my...

Sent from my SM-A720F using Tapatalk