Page 1 of 1

SWAROVSKI X5I - R40000

Posted: Tue Aug 08, 2017 7:09 am
by wouter bishop
SWAROVSKI X5I 5-25X56 PL 1/8 MOA
SUNSHADE AND FLIPUP CAPS INCLUDED
R40000
PLEASE WHATSAPP 0833799608
SCOPE IS BRAND NEW

Re: SWAROVSKI X5I - R40000

Posted: Tue Aug 08, 2017 8:26 am
by snakker
wouter bishop wrote:SWAROVSKI X5I 5-25X56 PL 1/8 MOA
SUNSHADE AND FLIPUP CAPS INCLUDED
R40000
PLEASE WHATSAPP 0833799608
SCOPE IS BRAND NEW
Welkom Wouter. Lees asb forum reëls en stel jouself voor.

Groete

Sent from my Redmi Note 3 using Tapatalk

Re: SWAROVSKI X5I - R40000

Posted: Tue Aug 08, 2017 8:32 am
by Geno
snakker wrote:
wouter bishop wrote:SWAROVSKI X5I 5-25X56 PL 1/8 MOA
SUNSHADE AND FLIPUP CAPS INCLUDED
R40000
PLEASE WHATSAPP 0833799608
SCOPE IS BRAND NEW
Welkom Wouter. Lees asb forum reëls en stel jouself voor.

Groete

Sent from my Redmi Note 3 using Tapatalk
Wouter se advertensie is legit. Hy is lank genoeg lid om te mag adverteer.

Re: SWAROVSKI X5I - R40000

Posted: Tue Aug 08, 2017 8:49 am
by snakker
Geno wrote:
snakker wrote:
wouter bishop wrote:SWAROVSKI X5I 5-25X56 PL 1/8 MOA
SUNSHADE AND FLIPUP CAPS INCLUDED
R40000
PLEASE WHATSAPP 0833799608
SCOPE IS BRAND NEW
Welkom Wouter. Lees asb forum reëls en stel jouself voor.

Groete

Sent from my Redmi Note 3 using Tapatalk
Wouter se advertensie is legit. Hy is lank genoeg lid om te mag adverteer.
Skuus, ek het net die 1 post gesien - nie hoe lank gelede hy gejoin het nie Image

Sent from my Redmi Note 3 using Tapatalk

Re: SWAROVSKI X5I - R40000

Posted: Tue Aug 08, 2017 10:40 am
by wouter bishop
Middag manne ek bly in hermanus en verkies postnet maar ander reelings kan gemaak word.
eks besig om huis te bou en dit is duurder sport as jag hahahahah
whatsapp vir fotos scope mekeer niks en as jy goeie glas soek vir nag skiet of teiken is die een vir jou, prys is so laag omdat ek geld nodig het vir (vrou) se goed in huis nie omdat ek wil nie.

Re: SWAROVSKI X5I - R40000

Posted: Thu Aug 31, 2017 7:08 am
by wouter bishop
Prys verlaag na R38000

Re: SWAROVSKI X5I - R40000

Posted: Thu Aug 31, 2017 7:49 am
by CarelG
Opsie asb

Re: SWAROVSKI X5I - R40000

Posted: Thu Aug 31, 2017 11:06 am
by CarelG
CarelG wrote:Opsie asb
Dankie Wouter die opsie was vir my vriend Jannie...hy het met jou gepraat...hy vat hom

Re: SWAROVSKI X5I - R40000

Posted: Fri Sep 01, 2017 10:45 am
by wouter bishop
sold