Dag jag geleendtheid naby Bloemfontein
Posted: Fri Aug 04, 2017 2:57 pm
Dag manne,
Ek is opsoek na n dag jag geleendheid naby aan bloemfontein vir later in September. Ek wil graag n paar springbokke jag.
Laat weet aseblief as iemand van ietsie weet.
Groete,
Hennie.