Page 1 of 1

Kuruman Heuwels Blouwildebees...

Posted: Fri Aug 04, 2017 12:37 pm
by Ben Remington
Goeie middag...

Ek en Myburgh was weer bevoorreg om saam ñ draai in die veld te maak. Die keer het hy my darem ñ kans gegee om te skiet. Het geskiet met 165gr Sierra GameKing mooi op die blad deur die hart met die .308.
Groetnis

Re: Kuruman Heuwels Blouwildebees...

Posted: Fri Aug 04, 2017 1:57 pm
by Plaashaas
Jy moet passop, Myburg gaan jou geweer se loop buig. :)

Re: Kuruman Heuwels Blouwildebees...

Posted: Sun Aug 06, 2017 7:52 am
by win270
Hoe ver het die BWB toe nog beweeg na die skoot, Ben?

Re: Kuruman Heuwels Blouwildebees...

Posted: Sun Aug 06, 2017 10:05 am
by Ben Remington
Morning Win270...

Definitief nie verder as 30m nie....die punt is dwarsdeur.

Groetnis