Page 1 of 1

Boog/Bow video Clips

Posted: Sun Jul 30, 2017 7:45 pm
by Allure
Wil graag van julle video clips sien van boog jag.
Please share your video clips of bow hunting.
Hier is een van onlangs
Here is a recent video.



Sent from my SM-G935F using Tapatalk

Re: Boog/Bow video Clips

Posted: Mon Jul 31, 2017 7:35 am
by Stephan86
Awesome video. Dit is great om te sien hoe daai pyl deur die vark vlieg. Jy het amper 'n patrys ook sommer so met een skoot gehad.

Re: Boog/Bow video Clips

Posted: Mon Jul 31, 2017 7:52 am
by henried
Hierdie kom van 'n ander forum af: https://www.africahunting.com/threads/r ... ots.38338/



Re: Boog/Bow video Clips

Posted: Mon Jul 31, 2017 7:54 am
by henried
My eland met die boog geskiet so 2 weke terug.



Re: Boog/Bow video Clips

Posted: Mon Jul 31, 2017 8:12 am
by Allure
Stephan86 wrote:Awesome video. Dit is great om te sien hoe daai pyl deur die vark vlieg. Jy het amper 'n patrys ook sommer so met een skoot gehad.
Net n vissie daai dag en dalk n mcnabImage

Sent from my SM-G935F using Tapatalk

Re: Boog/Bow video Clips

Posted: Tue Aug 01, 2017 1:04 pm
by Allure
Nice videos daar

Sent from my SM-G935F using Tapatalk