Page 1 of 1

Nuwe lid

Posted: Sat Jul 29, 2017 7:43 pm
by Charl k
Baie dankie vir aanvaar.

Re: Nuwe lid

Posted: Sat Jul 29, 2017 8:25 pm
by Heinz Petersen
Welkom Charl, maar hier gaan jy nie so maklik aansluit nie. :)
Vertel ons van waar jy is en al jou skietgoed. Of jy jag en of jy langafstand skiet.

Re: Nuwe lid

Posted: Wed Aug 09, 2017 4:39 pm
by neef
Welkom. Hoop om biekie meer te hoor van jou passie as net daai kort verhaal

Sent from my LG-H735 using Tapatalk

Re: Nuwe lid

Posted: Tue Aug 14, 2018 6:33 pm
by Charl k
Naand dis nou meer as n jaar later wat ej aan gesluit het.
ek was n GROOT ROOFKUIKER gewees.
moet se ek het baie geleer en uit ander manne se skoolgeld geleer.
Ek het vir my n Howa 6.5 Creedmoor BB gekry. en sy loop soos stroop met n 123gr AMax en 42gr S365.
Dankie

Charl//uploads.tapatalk-cdn.com/20180814/1e8da69d98dad579f2d0d73c30529fa1.jpg

Sent from my FIG-LX1 using Tapatalk