Page 1 of 1
458WM na 458 Lott
Posted: Thu Jul 27, 2017 2:52 pm
by japievan
Dagsê manne
Ek wil graag hoor by al die slim mense.
Ek het 'n 458 WM. As ek hom wil omskep in 'n 458 Lott, wat presies behels dit? Weer lisensie aansoek? Hoe lank vat die omskakeling by die geweersmit en is dit die moeite werd?
Groete,
Re: 458WM na 458 Lott
Posted: Thu Jul 27, 2017 2:58 pm
by DWB
As jy 'n Magnum aksie het, gaan sommer 3" Express
Re: 458WM na 458 Lott
Posted: Thu Jul 27, 2017 3:15 pm
by japievan
DWB
Die geweer is 'n Winchester Mod 70.
Re: 458WM na 458 Lott
Posted: Thu Jul 27, 2017 3:35 pm
by Pappabeer
Hoeveel plek is oor in jou magasyn boks vir n langer patroon?
Soos hy is is dit n goeie geweer. Met bietjie moeite kan jy n 450gr Koeël met groot sukses uit die Winmag uit skiet.
Re: 458WM na 458 Lott
Posted: Thu Jul 27, 2017 3:48 pm
by japievan
Dewald
Ek is nie seker oor die spasie nie. sal moet gaan meet. Ek het juis vandag by Impala van hulle 420gr koeëls opgetel om bietjie te toets.
Ek geniet die 458WM maar wil kyk of ek meer met hom kan jag en nie huiwer vir skote op 100m nie.
Re: 458WM na 458 Lott
Posted: Thu Jul 27, 2017 6:22 pm
by Frederik
Japie self's met 500gr koele teen 1900fps gaan jy alles morsdood skiet op 100 meter. Met jou aksie gaan jy beperk wees tot net 'n Lott en maksimum TPL van ongeveer 91mm.
Re: 458WM na 458 Lott
Posted: Fri Jul 28, 2017 7:37 am
by japievan
Frederick
Ek glo so. my gat jeuk maar seker net.
Re: 458WM na 458 Lott
Posted: Fri Jul 28, 2017 7:49 am
by Wouter Roets
A little bit longer, but a LOTT better!
Re: 458WM na 458 Lott
Posted: Fri Jul 28, 2017 8:15 am
by Eugene
japievan wrote:Dagsê manne
Ek wil graag hoor by al die slim mense.
Ek het 'n 458 WM. As ek hom wil omskep in 'n 458 Lott, wat presies behels dit? Weer lisensie aansoek? Hoe lank vat die omskakeling by die geweersmit en is dit die moeite werd?
Groete,
Ek dink een van die probleme met ons Vuurwapenwet, is dat daar nie werklik behoorlik onderskei word tussen kaliber en "cartridge" nie. In beginsel is die kaliber dieselde, maar die dop verskil. Die doppe se headstamp behoort ook dieselfde te bly (as ek nou nie die pot missit nie), maar ek glo die bedoeling van die wetgewer is dat jy 'n "kaliber" verandering moet doen by CFR...
Re: 458WM na 458 Lott
Posted: Fri Jul 28, 2017 8:57 am
by Bushwack
Frederik wrote:Japie self's met 500gr koele teen 1900fps gaan jy alles morsdood skiet op 100 meter. Met jou aksie gaan jy beperk wees tot net 'n Lott en maksimum TPL van ongeveer 91mm.
yip, ek jag al lank met FN450gr GS customs teen 2120fps en dis met n M70 Winchester en soos Frederik sè alles morsdood...verby dood...
los die ding, jou gat pla...

Re: 458WM na 458 Lott
Posted: Fri Jul 28, 2017 10:09 am
by tripodmvr
Bushwack wrote:Frederik wrote:Japie self's met 500gr koele teen 1900fps gaan jy alles morsdood skiet op 100 meter. Met jou aksie gaan jy beperk wees tot net 'n Lott en maksimum TPL van ongeveer 91mm.
yip, ek jag al lank met FN450gr GS customs teen 2120fps en dis met n M70 Winchester en soos Frederik sè alles morsdood...verby dood...
los die ding, jou gat pla...

+100
Re: 458WM na 458 Lott
Posted: Fri Jul 28, 2017 10:13 am
by Bushwack
tripodmvr wrote:Bushwack wrote:Frederik wrote:Japie self's met 500gr koele teen 1900fps gaan jy alles morsdood skiet op 100 meter. Met jou aksie gaan jy beperk wees tot net 'n Lott en maksimum TPL van ongeveer 91mm.
yip, ek jag al lank met FN450gr GS customs teen 2120fps en dis met n M70 Winchester en soos Frederik sè alles morsdood...verby dood...
los die ding, jou gat pla...

+100
ag, will nou nie brag nie...dis naby genoeg...die Olifant sal seker nie moun oor extra 100fps nie

Re: 458WM na 458 Lott
Posted: Fri Jul 28, 2017 11:58 am
by japievan
Patrick
Glo jy's reg