Page 1 of 1
Harambe
Posted: Wed Jul 19, 2017 4:51 pm
by Harambe
Hi, ek het onlangs (wel, 2 jaar gelede) vir my 'n Glock 19 gekoop vir Steel Challenge en sommer ook vir selfverdediging. Eendag as ek mooi groot is sal ek seker vir my 'n jaggeweer aanskaf, maar tot dan is dit maar die staal plate wat aftjop.
Re: Harambe
Posted: Wed Jul 19, 2017 4:56 pm
by FHM
Wel dis n nuwe manier van voorstelling hier!
Kort en kragtig se jy!
Hier is stoere Glock manne hierso - so jy sal vinnig tuisvoel.
Welkom by ons kampvuur - sien uit na jou deelname.
PS - dalk n goeie idee as jy op jou profile net gaan opsit waar jy woon (of wegkruip)
Re: Harambe
Posted: Wed Jul 19, 2017 5:00 pm
by cobus s
Welkom
Waar skiet jy steel Challenge?
Sent from my E6853 using Tapatalk
Re: Harambe
Posted: Wed Jul 19, 2017 5:01 pm
by Harambe
Haha. Ek het hierdie vermoee om TE veel te praat as ek nie myself keer nie, so nou praat ek maar eerder te min. Sal my profiel gaan invul sodra ek uitwerk hoe.
Re: Harambe
Posted: Wed Jul 19, 2017 5:01 pm
by Harambe
cobus s wrote:Welkom
Waar skiet jy steel Challenge?
Sent from my E6853 using Tapatalk
Kraaifontein.