Page 1 of 1

QuickLOAD-kursus - Pietersburg - 19&20 Augustus 2017

Posted: Tue Jul 18, 2017 11:10 pm
by Hansieslim
Mense

Ons was suksesvol daarin om Oom Cassie Nienaber in die rigting van Limpopo te lok om vir ons dom ouens hier ook te kom leer van QuickLOAD. Ons is dankbaar dat hy ingestem het. Sien asb die aangehegte blaadjie met al die reelings en besonderhede ens. daarop. Hoop daar is van Jaracal se lede wat by ons sal wil aansluit vir 'n lekker naweek.

Re: QuickLOAD-kursus - Pietersburg - 19&20 Augustus 2017

Posted: Tue Jul 18, 2017 11:15 pm
by Hansieslim
Jammer mense. Ek sukkel met die attachment. Julle kan my direk kontak by 082 agt nul vier 5282, dan stuur ek die attachment direk aan jou.