Page 1 of 1

Skroefies vir ou tipe Sako ringe

Posted: Wed Aug 31, 2011 8:50 pm
by baboonstalker
Ek is op soek na 'n paar van die skroefies wat die ringe bymekaarhou op die ou tipe Sako ringe.
Weet iemand dalk waar ek van die skroefies kan kry?

Dankie
Pieter
nul8twee 9545 agt3nul

Re: Skroefies vir ou tipe Sako ringe

Posted: Wed Aug 31, 2011 9:11 pm
by Blackie Swart
Yes Baboonstalker
Weet nie hoe jou ringe lyk nie maar het ringe van my sako 308 Forester afgehaal want dit funksioneer nie meer reg nie.AS dit dieselfde skroewe gebruik,sal ek dit met graagte vir jou aanstuur.As jy jou sel nom. gee kan ek fotos vir jou stuur van die ringe wat ek het.
Groete
Blackie

Re: Skroefies vir ou tipe Sako ringe

Posted: Thu Sep 01, 2011 1:18 am
by Geno
Blackie,

Bojaanbekruiper het sy sel nommer onderaan sy post gesit.

Re: Skroefies vir ou tipe Sako ringe

Posted: Thu Sep 01, 2011 6:08 am
by Blackie Swart
Hoe lekker slaan ek my naam nou met plank.Dankie sal fotos aanstuur vir hom.

Re: Skroefies vir ou tipe Sako ringe

Posted: Fri Sep 02, 2011 5:48 pm
by Blackie Swart
Yes Pieter,die ringe is oppad daar na jou toe.Jy behoort hulle volgende week te kry.Hoop dat jy dit kan gebruik.laat weet my as jy dit gekry het.
Groete
Blackie

Re: Skroefies vir ou tipe Sako ringe

Posted: Fri Sep 02, 2011 8:54 pm
by baboonstalker
Baie dankie Blackie, Ek sal jou laat weet as hulle geland het!

Pieter