Page 1 of 1

Hiers ek weer

Posted: Sun Jul 09, 2017 2:45 pm
by Corrie
Middag almal.

Ek is weer op die forum. Voorheen bekend as Langes... ><)
Ek was lank nie op die forum nie, maar het weer kom rond lees en die gogga het weer gebyt.....

Lekker om terug te wees... ;D