SAQA Probleem dier beheer Opleiding
Posted: Wed Jul 05, 2017 2:47 pm
Ek hoor kort kort van pogings om roepjag te beheer en te kontroleer. Dit wil amper voorkom of die owerhede ons eintlik wil stop en stelselmatig in daai rigting werk.
Is dit nie ons verantwoordelikheid om onsself op 'n eenvormige standaard te kwalifiseer om ons en ons bedryf te beskerm nie.
Almal van ons het al 'n paar kursusse gedoen, ongelukkig neem die staat net SAQA geakkrediteerde eenheid standaarde ernstig op.
Is daar 'n rede hoekom daar nognie 'n SAQA eenheid standaard vir probleem dier jag is nie?
Daar behoort tog 'n standaard van opleiding te wees wat nie net onder ons aanvaar word nie maar ook deur die owerhede.
'n Standaard sal die lewe soveel makliker maak vir al die rolspelers.
Ek het op SAQA se kwalifikasies raamwerk gaan kyk, daar is twee eenheid standaarde vir probleem dier beheer maar nie een is op ons van toepassing is nie.
Albei word genoem, "Control Problem Animals" die een kom uit die landbou sektor en die ander een uit natuur bewaring.
http://regqs.saqa.org.za/viewUnitStandard.php?id=8347
http://regqs.saqa.org.za/viewUnitStandard.php?id=116402
Dit is nie so moeilik om SAQA te ooreed om 'n werkgroep saam te stel vir die skepping van 'n eenheid standaard nie. Veral nie as natuurbewaring en die landbou sektor voel dit is noodsaaklik nie.
Dit is ook nie so moeilik om 'n opleidings instelling te akkrediteer of as assessor te akkrediteer nie. Alles is heeltemal doenbaar.
Hein, Taffie sien een van julle kans?
Groete,
Dawie