Frontier Spartan 120gr vir 6.5 Creedmoor

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2593
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Frontier Spartan 120gr vir 6.5 Creedmoor

Post by JohanvB »

Dagsê

Iemand al die Frontier Spartan 120gr gelaai vir die 6.5 Creedmoor?

Sien dit het 'n G1 BC van .385..

Hoor graag van julle, dankie
Post Reply