Page 1 of 1
Help asseblief
Posted: Tue Aug 30, 2011 5:32 pm
by DawieKotze
Kan die manne met die Quickload program asb gou help.
'n Vriend het 'n Musgrave .308 Win op Santa Barbara aksie en ons soek ?n lading vir hom.
Loop lengte ? 24 duim
Groefdraai ? 1:12
168 gr Hornady Interlock BTSP EN 150gr Hornady Interbond
TPL ? 71.8 mm (1.73mm sprong) of 2.827 duim (0.068 sprong)
S335
CCI 200 primer
Watse spoed kan hy verwag met die voorgestelde ladings op die bogenoemde 2 koe?ls?
Baie dankie voorlopig!
Re: Help asseblief
Posted: Tue Aug 30, 2011 5:47 pm
by JACQUES BOTHA
M
jy kan 150 laai met 42.5 335 en opwerk na 43.5 dalk 44 as jy wil, Gee hom so .5 to 1mm jump na die lands
Hoop dit help. jy kan so in die lyn van 2700 verwag
jacques
Re: Help asseblief
Posted: Wed Aug 31, 2011 10:43 am
by DawieKotze
Dankie Jacques!
Ek het vergeet om die water kapasiteit van die doppe by te sit - maak dit saak?
PMP doppe - minimum 55.8 gr en maks. 56.3 gr. Gemid dopkapasitiet van 20 doppe was 56.0 gr.
Federal doppe - gemid = 55.9 gr
Winchester doppe - gemid = 58.2 gr
Al die doppe is afkomstig van fabrieksammo wat in die geweer geskiet was. Die Federal 150 gr het baie goed gegroepeer op 100 m (3 skote - 18mm)
Re: Help asseblief
Posted: Tue Sep 06, 2011 10:15 am
by DawieKotze
madako wrote:
Ek het vergeet om die water kapasiteit van die doppe by te sit - maak dit saak?
Maak dit saak?? Ek het gesien Arnold het op vorige posts dit versoek om met QL te werk.
Wat van die 168 greiners? Hy het omtrent 200 van hulle en sal graag ook 'n lading vir hulle wil uitwerk.
Re: Help asseblief
Posted: Thu Sep 08, 2011 9:19 am
by DawieKotze
Re: Help asseblief
Posted: Thu Sep 08, 2011 9:44 am
by Beyers
Madako
Dit gaan oor die interne volume van die doppe en op die ou end die dopvulling.
PMP doppe se volume is klein in ver gelyking met bv Norma doppe.
Die norma dop gee 100% dopvulling dan gee die PMP bv 105% wat op 'n compressed load dui.
Waar jou geweer met 'n norma dop geen druk tekens wys nie, kan jy 'n slot he wat moeilik oopmaak tot geblaasde primers
Beyers
Re: Help asseblief
Posted: Thu Sep 08, 2011 11:59 am
by DawieKotze
Dankie Beyers.
Dis soos jy daar s? en ek verstaan dit. Ek wou graag gehoor het of die manne met die QL program vir ons kan s? rondom watter spoed ons moet laai om die optimum node (?) vir die spesifieke kombinasies te kry.
Watter inligting is nog nodig?
Re: Help asseblief
Posted: Thu Sep 08, 2011 12:04 pm
by BLOK
Makado
Wouter is maar min op en Dokkie se laptop is in vir groter maak hy help gewoonlik graag gee hom so dag of twee hy my gisteraand gese hy behoort eers hier by die naweek op die lug te wees. As jy haastag is kan jy vir Geno of Ludwig pm hulle het ook Quickload weet net nie of hulle altyd by hom is nie
Re: Help asseblief
Posted: Thu Sep 08, 2011 12:10 pm
by DawieKotze
Thanks vir die inligting Blok!! Ek sal nog so bietjie wag en geduldig wees
