Page 1 of 1
Highland Grom 170 Grein .308 "koeels"
Posted: Tue Aug 30, 2011 4:14 pm
by Flip Nel
Wat dink julle manne sal mens iets daarmee doodkry, hy is suppose om redelik bymekaar te bly, weet net nie hoe accuraat hulle is nie
Re: Highland Grom 170 Grein .308 "koeels"
Posted: Wed Aug 31, 2011 7:15 am
by Blackie Swart
Flip ek het al n paar bokke,kudus,gemsbokke en s/bokke met die Highland AX 165gr geskiet.My 308 laaik vir die een of ander rede rondte vreeslik.Nog nooit n kwesbok gehad nie alhoewel ek n paar moes skiet wat met n 7mm gekwes was.Die punt mushroom mooi,dus nou te se as jy die punt kry.Die meeste gevalle gaan dit deur die kop of nek.Sal die rondtes altyd aanbeveel.
Groete
Blackie
Re: Highland Grom 170 Grein .308 "koeels"
Posted: Wed Aug 31, 2011 11:44 am
by Nico Harris
daai is goeie koeels! soos die rhino net nie bonded nie!!
Nico