Page 1 of 1

Oor gly Muzzle Brake/Knaldempers?

Posted: Wed Jun 21, 2017 5:22 am
by Klein Chris
Dag Almal
Is daar dalk muzzle brakes of knaldempers op die mark wat nie skroefdraad nodig het nie?
Klompie persone het my al gevra of ek weet van 1 wat net oor die loop gly en dan vas maak met n klamp aksie of crub skroef of so iets

Hoor graag van julle

Re: Oor gly Muzzle Brake/Knaldempers?

Posted: Wed Jun 21, 2017 6:26 am
by tripodmvr
Ek weet daar is vir .22LR beskikbaar en ek het onlangs een vir my PCP gekry. Pas mooi styf oor die loop en die korrel belyn dit. Twee skroefies hou dit dan vas. Met hoër druk kalibers kan die "vashou" 'n probleem raak en daarom die nodigheid van skroefdraad.

Re: Oor gly Muzzle Brake/Knaldempers?

Posted: Wed Jun 21, 2017 7:52 am
by Klein Chris
Dankie, sal die manne die nuus weergee
Toevallig op bidorbuy afgekom op n op klip 1 vir n 303 nr4 - hier is die link vir die 303 manne
(http://www.bidorbuy.co.za/item/28755508 ... rifle.html)