Ek is op soek na a .172" loop met draai tussen 1in9" tot 1in12" vir a projek.
Lengte is enigiets langer as 14".
Shank diam, kamer en draad as dit gesny is, sal moet gemeet word om te sien of dit sal werk vir .17 Hornet.
Laat weet asb as iemand iets erens gesien het of self iets het wat gebruik kan word.
Dankie.

