Page 1 of 1
BASA - 27 Mei 2017
Posted: Mon Jun 19, 2017 8:10 pm
by Gerhard
Vir die wat nie die shoot bygewoon het nie...
Hier is iets om julle n idee te gee wat julle gemis het.
https://gidphotosafaris.pixieset.com/basa-may2017/
Sent from my iPad using Tapatalk
Re: BASA - 27 Mei 2017
Posted: Tue Jun 20, 2017 5:39 am
by Frederik
Dankie Gerhard weerens vir jou moeite om lekker fotos te neem. Hoop om jou by Ellisras Vuurwapenfees te sien dit is seker een van die lekkerste shoots van die jaar. 27 Aug 2017
Re: BASA - 27 Mei 2017
Posted: Tue Jun 20, 2017 6:07 am
by DWB
Dankie Gerhard!
Dis ñ voorreg vir so dag om in sulke kwaliteit fotos vasgevang te word!
Re: BASA - 27 Mei 2017
Posted: Tue Jun 20, 2017 9:18 am
by Swede
Daai geweer wat Francois(sien sy naam op sy hemp)daar skiet is 'n juweel

Weet iemand watse kaliber en wie dit gebou?
Re: BASA - 27 Mei 2017
Posted: Tue Jun 20, 2017 9:25 am
by Gerhard
Is n 500Jeff, hy skiet 535gr teen 2300fps as ek reg onthou, weet nie wie die geweer gebou het nie.
Sent from my iPad using Tapatalk
Re: BASA - 27 Mei 2017
Posted: Tue Jun 20, 2017 9:26 am
by DWB
Dis 'n SABI
Re: BASA - 27 Mei 2017
Posted: Tue Jun 20, 2017 9:32 am
by Swede
Baie dankie vir die inligting
