Page 1 of 1

waterval safaris paar bokke te jag

Posted: Mon Jun 19, 2017 1:40 pm
by william007
Goeie dag
Ons het hier so paar bokke wat nog te jag is

Nyala bul 28 duim
tessebe bulle 3 van hulle
Sable bulle (een van die bulle sal ons laat skiet vir goed koop)
waterbok bul
Roan bul
koedoe bul.
wit en koper springbok ramme.

Dit sal nie maklike jag wees nie , maar van die wat belangstel kan my mail by William@botlierskopstudgame.co.za . vir die bokke en pryse waar in jy belangstel.

Groete.

Re: waterval safaris paar bokke te jag

Posted: Mon Jun 19, 2017 2:33 pm
by Jaco vdW
Hallo William,
Hoeveel sal julle vra vir n Tsesebe? Net so ball park prys. Dis n bok wat ek baie graag wil jag. Dan kan ek begin spaar vir die volgende seisoen!
Groete

Sent from my ALE-L21 using Tapatalk

Re: waterval safaris paar bokke te jag

Posted: Tue Jun 20, 2017 8:26 am
by william007
R17 000

Re: waterval safaris paar bokke te jag

Posted: Tue Jun 20, 2017 7:34 pm
by Jaco vdW
Great. Baie dankie William.

Sent from my ALE-L21 using Tapatalk

Re: waterval safaris paar bokke te jag

Posted: Tue Jun 20, 2017 8:40 pm
by win270
So terloops:

Territorial tsessebe males seldom fight each other, preferring to cavort and touch horns. Looking at a tsessebe (sometimes called topi), you'd be astonished to discover it is generally considered the fastest antelope in the African bushveld.

Re: waterval safaris paar bokke te jag

Posted: Wed Jun 21, 2017 6:26 am
by Geno
win270 wrote:So terloops:

Territorial tsessebe males seldom fight each other, preferring to cavort and touch horns. Looking at a tsessebe (sometimes called topi), you'd be astonished to discover it is generally considered the fastest antelope in the African bushveld.
Tsessebe en Topi is nie dieselfde dier nie. Pasop maar vir Wikipedia...

Re: waterval safaris paar bokke te jag

Posted: Sat Jun 24, 2017 12:17 pm
by japiedc
Ja nie dieselfde nie


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: waterval safaris paar bokke te jag

Posted: Sat Jun 24, 2017 12:18 pm
by japiedc
Die goedkoop sable sal wat kos?


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: waterval safaris paar bokke te jag

Posted: Tue Jun 27, 2017 11:41 am
by william007
R25 000.