Page 1 of 1
Wat Is Alles In Jou Skietbaan Sak/Tas?
Posted: Thu Jun 15, 2017 10:18 am
by Springkudu
Sal nogal ineteresant wees om te weet wie wat in hulle skietbaan sak/tas het. Ek is maar baie basies:
Oormowwe
Pen
Masking Tape
Plakkers
Leatherman
Cable Ties
Klein Kombersie
Hammer
Praat bietjie uit.
Re: Wat Is Alles In Jou Skietbaan Sak/Tas?
Posted: Thu Jun 15, 2017 11:01 am
by Swede
ear plugs
masking tape
rear bag
x-bag
meetband
teiken plakkers en A4 papier
spaar baterye
kleinboek vir notas
pen
dan chrony in 'n afsonderlike boks met tripod
Re: Wat Is Alles In Jou Skietbaan Sak/Tas?
Posted: Thu Jun 15, 2017 11:07 am
by NicoSmit
Wat van amunisie?
Re: Wat Is Alles In Jou Skietbaan Sak/Tas?
Posted: Thu Jun 15, 2017 11:15 am
by Springkudu

Nee wat, jy gooi sommer die teiken met 'n klip. Dit is natuurlik 'n "given".
Ek probeer maar kyk wat nog handig sal wees in my sak, en klaar met SWEDE se antwoord kan ek sien dat 'n klein nota boek en spaar batterye tekort is in my sak. Ek het die naweek die eerste keer met my elektroniese mowwe geskiet so dit is nogal belangrik om maar 'n spaar set batterye byderhand te hou.
Re: Wat Is Alles In Jou Skietbaan Sak/Tas?
Posted: Thu Jun 15, 2017 11:29 am
by SakoTrippel2
Ekt 'n Lekker Trommel wat agter op die bakkie ry uitgevoer met "felt" hys nogal klein vir hoe baie hy kan vat.. . Maar raak ongelukkig bietjie swaar.. Daar binne is die volgende:
Oormowwe x2
Keps/Hoed
Crony en Tripod
CMH rear sakkie
Bipod
Knaldemper
Rangefinder
Kestrel
Ammo kissies
Toolkit (Allen keys en Fake Leatherman)
Masking Tape
Duct Tape
Teikens
Plakkers
Penne
Nota Boek
Sonbrand middel
Stoflap of 2
Dink dis alles ... Glo julle sal verstaan hoekom hy liefs agter op die bakkie ry en toe gesluit word met 'n fris slot.

Re: Wat Is Alles In Jou Skietbaan Sak/Tas?
Posted: Thu Jun 15, 2017 12:28 pm
by Capt. Yoda
Ore
Oe
Lkeys
Pull through
Beterye
Kestrel/Vane en Bipod
Range Finder
Tablet
Harris en Atlas Bipod
Soek nog n batery pak vir foon
Re: Wat Is Alles In Jou Skietbaan Sak/Tas?
Posted: Thu Jun 15, 2017 12:39 pm
by LouisC
Ore
Oë
Rcbs allen keys
Cable ties
Stoflappi
Bean kouse x2
Rangefinder
Caldwell se windmetertjie
Nota boek
Pen
Bar one
Lyk die selle vir jagveld, gooi net n blikie tums by...
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Re: Wat Is Alles In Jou Skietbaan Sak/Tas?
Posted: Thu Jun 15, 2017 12:57 pm
by Wouter Roets
Johnny Walker Black Label, ys, glase en water.
Re: Wat Is Alles In Jou Skietbaan Sak/Tas?
Posted: Thu Jun 15, 2017 1:07 pm
by WitWillem (Charl)
heheee volgende draad... wat is alles in jou coolerbox oppad....
Re: Wat Is Alles In Jou Skietbaan Sak/Tas?
Posted: Thu Jun 15, 2017 1:08 pm
by Dries101
ammo, ore, bril, weermeter, notaboek, plakkers, rangefinder, tape, mes, liniaal of caliper, sakkies vir elemboog en kolf, pen, chrony, spotting scope, hoed, lap,water, wapenlisensie.
Re: Wat Is Alles In Jou Skietbaan Sak/Tas?
Posted: Thu Jun 15, 2017 1:56 pm
by Cobus(Cobb)
Ammo,
Oor mowwe...nie oor plugs nie
Stickers
X bag
Bi pod
Rearbag
Skietstokke
Soms chrony en press met seater die vir lading toetse
Blik coke
Cheers
Re: Wat Is Alles In Jou Skietbaan Sak/Tas?
Posted: Thu Jun 15, 2017 2:13 pm
by Capt. Yoda
Wouter Roets wrote:Johnny Walker Black Label, ys, glase en water.
Daai is mos agter opi bakkie of het jy n gunbearer wat die boks saam dra vir jou?
Re: Wat Is Alles In Jou Skietbaan Sak/Tas?
Posted: Thu Jun 15, 2017 2:37 pm
by Wouter Roets
Ten alle tye Cappie. Ek se altyd veiligheid eerste, dihidrasie is n lelike ding!
Re: Wat Is Alles In Jou Skietbaan Sak/Tas?
Posted: Thu Jun 15, 2017 2:47 pm
by Smitstertjies
Wout, jy het vergeet van die spaar pak skywe!
Re: Wat Is Alles In Jou Skietbaan Sak/Tas?
Posted: Thu Jun 15, 2017 2:58 pm
by J le Roux
+skoonmaakstok
Re: Wat Is Alles In Jou Skietbaan Sak/Tas?
Posted: Thu Jun 15, 2017 4:40 pm
by jankraay
Ore
Dope Boek x 2
Bril
LKeys
Plakkers
Magnetospeed
CMH Rear bag x 2
Protekta Rear Bag
Masking Tape
Insulation Tape
Wind meter
Rangefinder
Staple Gun
Staples
Dink ek het alles.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Wat Is Alles In Jou Skietbaan Sak/Tas?
Posted: Thu Jun 15, 2017 6:31 pm
by Gawie(13mm)
Wouter Roets wrote:Johnny Walker Black Label, ys, glase en water.
...en 'n rol wit goud.
As Johnny wil loop, moet hy loop!

Re: Wat Is Alles In Jou Skietbaan Sak/Tas?
Posted: Sat Jun 17, 2017 7:42 am
by finch
Maak nie saak hoeveel goed ek pak nie, daar is gewoontlik iets wat ek by die huis vergeet het en nodig gaan kry.
Re: Wat Is Alles In Jou Skietbaan Sak/Tas?
Posted: Sat Jun 17, 2017 9:56 am
by joe rocket
Patrone! en n skoonmaak stok. Ek moes gister terug ry huis toe, omdat ek ny patrone vergeet het. Sorg dat al jou kinders se sport toerusting uit jou motor verwyder is. Moes ook al terug huis toe om my meisiekind se gimnastiek sak te neem.

Re: Wat Is Alles In Jou Skietbaan Sak/Tas?
Posted: Sat Jun 17, 2017 10:57 am
by SakoTrippel2
Skoonmaak Stok is NB ja! Ekt sommer 'n RAM gekoop wat permanent in my geweer sak bly. Sien JanKraay het StapleGun genoem ook 'n "nice to have" vir teiken vas sit.
Re: Wat Is Alles In Jou Skietbaan Sak/Tas?
Posted: Sat Jun 17, 2017 2:52 pm
by Capt. Yoda
Smaak my julle manne sukkel met extractors
Re: Wat Is Alles In Jou Skietbaan Sak/Tas?
Posted: Sat Jun 17, 2017 3:45 pm
by jankraay
Daai Staple gun en teikens in my bakkie het laas jaar die dag gered by die funshoot...
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Wat Is Alles In Jou Skietbaan Sak/Tas?
Posted: Sat Jun 17, 2017 3:59 pm
by joe rocket
Capt. Oblivious wrote:Smaak my julle manne sukkel met extractors
Ja, veral as ons "proof" ladings skiet. Die doppe wil nie lekker "extract" nie.