Page 1 of 1
Steyr Mannlicher L .308 Magesyn
Posted: Wed Jun 14, 2017 2:50 pm
by Morne77
Middag Almal.
Ek is opsoek na n magesyn vir die bogenoemde geweer. As iemand dalk weet van n handelaar wat Steyr produkte inbring, of dalk het iemand een om te verkoop. Ek heg n paar foto's aan. Daar is twee soorte vir die .308. Myne is die een met die plastiese clips aan die kant.
Baie dankie julle
Re: Steyr Mannlicher L .308 Magesyn
Posted: Thu Jun 15, 2017 3:44 pm
by LeRoy
Verskriklike duur hoendertande….
Soek self sulkes vir my .375 en .308.
Probeer hierdie ou, dalk is hy meer hulpvaardig met jou…. Dan 082 659 5998.
Daar is 'n nuwe Steyr agent in die land, details in die nuutste Wildland.
Re: Steyr Mannlicher L .308 Magesyn
Posted: Thu Jun 15, 2017 11:01 pm
by Morne77
LeRoy wrote:Verskriklike duur hoendertande….
Soek self sulkes vir my .375 en .308.
Probeer hierdie ou, dalk is hy meer hulpvaardig met jou…. Dan 082 659 5998.
Daar is 'n nuwe Steyr agent in die land, details in die nuutste Wildland.
Hi Le Roy. Watter een kort jy vir jou 308. Ek het een wat te klein is vir myne. Myne se clips sit op die magesyn. Die een wat ek gekry het sit op die geweer dink ek want hy het nie clips op die magesyn nie.
Sent from my SM-N900 using Tapatalk
Re: Steyr Mannlicher L .308 Magesyn
Posted: Fri Jun 16, 2017 11:20 pm
by OosKaapJagter
Volgens die nuutste Wildland tydskrif is die Mannlicher invoerders Inyathi Sporting Supplies, tel 012 808 9911.
Re: Steyr Mannlicher L .308 Magesyn
Posted: Sat Jun 17, 2017 11:54 am
by LeRoy
Morne, myne se clips sit ook aan die kant v d magasyn. Die .375 s'n ook.
Re: Steyr Mannlicher L .308 Magesyn
Posted: Mon Jun 19, 2017 8:25 pm
by Morne77
Baie dankie. Ek sal hulle more oggend n lui gee en hoor of hulle kan help.
Sent from my SM-N900 using Tapatalk
Re: Steyr Mannlicher L .308 Magesyn
Posted: Wed Jun 21, 2017 12:35 pm
by Morne77
Die ouens van Inyathi gaan eers voorraad kry oor 10 weke. Dan is hulle ook net die invoerder. Hulle verskaf nie aan die publiek nie. So sal julle laat weet as ek eendag een kry.
Sent from my SM-N900 using Tapatalk
Re: Steyr Mannlicher L .308 Magesyn
Posted: Thu Jan 11, 2018 12:56 pm
by sparhawk7411
Ek het my Steyr parte by Shabeer gekry... +27614325087