Goeie dag,
Ek is opsoek na n Infrarooi lens vir 240 lightforce.
Is daar iemand wat my met so iets kan help. Het uitgevind by n plek hulle vra my R2300 vir so n lens. Sien nie kans om dit te betaal nie. Enige ander raad sal ook wardeer word.
Groete Philip Opperman
Infrarooi lens
-
Michiel(MCR)
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm
Re: Infrarooi lens
Ek het een, het R1850 betaal.
Maak n offer.
Maak n offer.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
Doepie01
- Sr. Member

- Posts: 324
- Joined: Thu May 13, 2010 11:55 pm
Re: Infrarooi lens
Hallo Philip. Skakel vir Peter Schoeman. Hy verkoop filters wat uitgesny is. BAIE goedkoop. 0829537740
-
philip opperman
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Wed Feb 25, 2015 11:47 pm
Re: Infrarooi lens
Baie dankie Doepie01.ek gaan hom kontak leker dag
