Page 1 of 1
Tumble doppe beskadig
Posted: Sun Aug 28, 2011 10:06 pm
by Flip Nel
As ek my doppe tumble nadat ek hulle resize het, sal dit hulle kan beskadig eg. veroorsaak dat hulle bont skiet oor hulle nekke bv. seergekry het. Of sal dit nie 'n verskil maak nie.
Ek hou van blink doppe
Re: Tumble doppe beskadig
Posted: Sun Aug 28, 2011 10:11 pm
by Jagtersdok
Nee nie met gewone tumbling nie
Re: Tumble doppe beskadig
Posted: Mon Aug 29, 2011 10:05 am
by James Wilson
dok, wat weet jy van sonic cleaners vs tumblers? sal te veel siklusse van die cleaner die doppe afekteer?
Re: Tumble doppe beskadig
Posted: Mon Aug 29, 2011 10:51 am
by Flip Nel
Dankie dok
Re: Tumble doppe beskadig
Posted: Mon Aug 29, 2011 12:20 pm
by Jagtersdok
Nee wat
daai sonics is baie nice
Re: Tumble doppe beskadig
Posted: Mon Aug 29, 2011 3:54 pm
by Danie Lombard .243
Maters
Kan jul vir my die sonic cleaner ding verduidelik. Ek kan nie van dit nie.

( of is ek nou onosel?)

Re: Tumble doppe beskadig
Posted: Mon Aug 29, 2011 5:33 pm
by Jagtersdok
Dis water basis waar in jy jou doppe sit, dan stuur jy vibrasie impuls deur dit en die doppe kom skoon
Re: Tumble doppe beskadig
Posted: Mon Aug 29, 2011 10:33 pm
by Christo
Ek wonder. As doppe hard word van die skiet aksie nadat hulle anneal is, sal 'n tumbler nie ook bydra tot hulle verharding nie.
Ek was en tumble as ek hulle regtig mooi skoon wil h? en twyfel of dit sal gebeur maar weet iemand miskien iets daaroor.
Ek hoor/sien dat 'n vriend sy doppe was in thinners met asitone? in. Hulle is regtig baie skoner as sunlight liquid en wynsteensuur, en droog amper vanself sonder vlekke. Na hulle getumble is lyk hulle soos nuut. Selfs die geskryf is skoon agterop.