Page 1 of 1

Jagplek gesoek

Posted: Mon Jun 12, 2017 9:38 am
by DriesdlR
More manne

Een van my kollegas het my versoek om te verneem of iemand weet of daar dalk nog n beskikbare plekkie is.

Hy is nie te prys sensitief nie.
Hy is nie vol nonsens nie
Hy is nie te bang om n ent te ry nie
Hy en skoonpa wil bietjie gaan "bond".

Skiet sommer epos na dries@vfv.co.za
of 0825795514

Dankie byvoorbaat !

Re: Jagplek gesoek

Posted: Mon Jun 12, 2017 2:55 pm
by PWV