Nuwe lid al die pad van Bloemfontein af

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Exiled4Life
Newbie
Newbie
Posts: 19
Joined: Sun Jun 11, 2017 12:36 pm

Nuwe lid al die pad van Bloemfontein af

Post by Exiled4Life »

Middag ek is nuut op die forum, ek het op die forum afgekom toe ek begin lees oor varminting, ek wil graag begin met jakalas skiet, maar ek sien julle het baie info oor kees en sy parlement, hy is baie hoog op my bucket list.


Groete al die pad van Bloemfontein af

Wessel
9mm Cz 75
30-06 Howa
.22 Slazenger
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Nuwe lid al die pad van Bloemfontein af

Post by tripodmvr »

Welkom. Sien jy het ook visvang as belangstelling. Geniet die kuier hier. Dankie vir die aanbring van jou blyplek.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Nuwe lid al die pad van Bloemfontein af

Post by Heinz Petersen »

Welkom hier. Glo jy sal al jou vrae se antwoorde hier kry.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
Exiled4Life
Newbie
Newbie
Posts: 19
Joined: Sun Jun 11, 2017 12:36 pm

Re: Nuwe lid al die pad van Bloemfontein af

Post by Exiled4Life »

Dankie, ek het alklaar baie geleer, en nog beter als is in die hemel se taal.
9mm Cz 75
30-06 Howa
.22 Slazenger
User avatar
neef
Full Member
Full Member
Posts: 135
Joined: Tue Jul 05, 2016 12:06 pm

Re: Nuwe lid al die pad van Bloemfontein af

Post by neef »

Welkom , daar is baie manne en vroue met baie inligting jy sal dit geniet

Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Deel wat jy weet en jy sal wys word
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
Post Reply