Namibiese wet en gewere leen.
Posted: Fri Jun 09, 2017 10:28 pm
Goeie naand menere.
Soos ek grootgeword het kon jy vir iemand jou roer leen met 'n toestemmings brief. Vandag lees ek die wet en dit lyk my jy moet teenwoordig wees of die man mag net jou roer op jou grond gebruik. Kan iemand klaring gee asb?