Page 1 of 1

herlaai data op 338 lapua magnum

Posted: Sun Aug 28, 2011 3:28 pm
by big daddy
Kan iemand my asb help met die herlaai data op n 338 lapua magnum?  ek gebruik nossler accubond 250 gr punte.  Tans gebruik ek 86,5 gr S385 op 225 gr hornady interlock.  Die groepering is nie te sleg nie maar ek voel ek kan beter.  Kan iemand my asb help? 

Re: herlaai data op 338 lapua magnum

Posted: Mon Aug 29, 2011 9:33 am
by Wouter Roets
Daddy

Wat is jou looplengte?

Groetnis
Wouter

Re: herlaai data op 338 lapua magnum

Posted: Mon Aug 29, 2011 10:37 am
by Louis Kriel
big daddy wrote: Kan iemand my asb help met die herlaai data op n 338 lapua magnum?  ek gebruik nossler accubond 250 gr punte.  Tans gebruik ek 86,5 gr S385 op 225 gr hornady interlock.  Die groepering is nie te sleg nie maar ek voel ek kan beter.  Kan iemand my asb help? 
As jy genoeg geld het om daai vlamgat te bekostig, dan het jy seker genoeg geld om jy eie ladings te ontwikkel. Onthou wat in Piet se geweer werk, lewer dalk swak resultate in joune. Aan die ander kant wil mens ook nie te veel lading ontwikkeling doen nie, anders is jou loop uitgeskiet voor jy jou eerste keer kon gaan jag! ;D

Re: herlaai data op 338 lapua magnum

Posted: Mon Aug 29, 2011 12:17 pm
by big daddy
Jy sien.  Dis hkm ek nou kers opsteek by die slim manne.  my 338 is die sako trg 42.  Looplengte?  moerlank. ek sal moet opsoek vir daai info. 

Re: herlaai data op 338 lapua magnum

Posted: Tue Aug 30, 2011 9:47 am
by Beyers
Hier is bietjie inligting uit boeke en tydskrifte asook resultate met pointblank
Image Image
Image
Image Image
Image Image
Image Image
Image
Image Image
Image

Re: herlaai data op 338 lapua magnum

Posted: Sat Sep 03, 2011 1:54 pm
by big daddy
Baie dankie. die info is baie hulpvaardig.  Dankie vir jou moeite.

Re: herlaai data op 338 lapua magnum

Posted: Mon Sep 05, 2011 8:49 am
by Beyers
Kry eers meer ervaring met herlaai voordat jy hierdie projek aanpak

Re: herlaai data op 338 lapua magnum

Posted: Mon Sep 05, 2011 10:26 am
by Wouter Roets
Beyers

Ek kan net beaam wat jy daar se! Groot Pappa kry iemand met baie praktiese ervaring met die 338 Lapua en smeek hom om saam te kan sit met die herlaai van die kaliber. Doen maar daai moeite want dit is nie n kaliber om jou tande mee op te slyp nie. Ons het nie n idiale poeier vir hom nie so alles wat jy aanvang is n kompromie met sy herlaai en n paar gevorderde herlaai tegnieke sal oor die algemeen toegepas moet word om die beste uit hom te haal.

Groetnis
Wouter