Page 1 of 1
Tamatie bredie
Posted: Sat Jun 03, 2017 5:01 pm
by Heinz Petersen
Ek is opsoek na n lekker tamatie bredie. Van die resepte wat na gekyk het, gaan ek die helfte van Spar se groente moet koop.
Re: Tamatie bredie
Posted: Sat Jun 03, 2017 6:25 pm
by joe rocket
Bees skenkel en bees brisket
Of skaap skenkel
3 Vars tamaties gekap
2 uie gekap
1 pak tamaties puree.
Knoffel
Sout swart paper
Worchester sous
Artappels
Bietjie Mrs balls en bruinsuiker
om die suur van die tamaties te neutraliseer .
Basil pesto op die kant
Gebruik baie min olie daai bees skenkel se murg is geil.