Hallo
Posted: Mon May 29, 2017 7:34 pm
Hallo Almal
Dankie vir die forum en eh hoop ek kan ook my deel bydra tot besprekings. Het op die forum afgekom nadat ek info soek oor my 308. Sal later my vrae vra. PS is die forum Afrikaans
Zuku