Page 1 of 1

Jaracal express

Posted: Sun May 28, 2017 11:20 pm
by Jurgen Visser
Naand manne , daar is nie dalk toevallig iemand in die petrusville of Oranja omgewing wat kaap toe kom een of ander tyd nie , ek het 'n Gemsbok karkas wat pad soek na my huis toe :) , hy hang in 'n koelkamer op Petrusville

Groete