Page 1 of 1
Hallo Manne
Posted: Thu Aug 25, 2011 10:21 pm
by Knerses
Ek is nuut.
Die manne by S&O het aanbeveel dat ek by die forum aansluit, as ek op soek is na die beste raad oor jag en gunne innie land.
Van die bietjie wat ek sover gelees het, stem ek beslis saam. Ek hoop om baie te leer en miskien ook bietjie kennis te deel.

Re: Hallo Manne
Posted: Thu Aug 25, 2011 10:28 pm
by Christo
Welkm hier
Hiers 'n pic van jou.

Re: Hallo Manne
Posted: Thu Aug 25, 2011 10:31 pm
by Knerses
Dankie, maar ek is darem nie so mooi nie!

Re: Hallo Manne
Posted: Thu Aug 25, 2011 11:03 pm
by Penkop
Welkom Knerses!
Re: Hallo Manne
Posted: Fri Aug 26, 2011 7:56 am
by BLOK
Welkom en geniet hom
Blok
Re: Hallo Manne
Posted: Fri Aug 26, 2011 8:00 am
by 300Winmag
Welkom en lekker kuier.
Re: Hallo Manne
Posted: Fri Aug 26, 2011 8:04 am
by Flip Fouche
Welkom en geniet die forum.Dankie aan die manne van S&O vir die aanbeveelings!!
Flip
Re: Hallo Manne
Posted: Fri Aug 26, 2011 10:31 am
by DawieKotze
Welkom Knerses en geniet!
Re: Hallo Manne
Posted: Fri Aug 26, 2011 10:44 am
by Vosman
Welkom.
Ek is self maar 'n paar dae op die forum, en die manne maak mooi!!
Groetnis.. MMMM haasbredie!
Re: Hallo Manne
Posted: Fri Aug 26, 2011 10:48 am
by JPS
Welkom hier by ons.
Re: Hallo Manne
Posted: Fri Aug 26, 2011 10:53 am
by Frikkiedbr
Welkom Knerses, hoop jy gaan dit hier geniet net soos die ander Manne en dames.
PS: Christo Baie SKERP ;D
Re: Hallo Manne
Posted: Fri Aug 26, 2011 11:09 am
by G-force
Welkom...bakgat naam!

Re: Hallo Manne
Posted: Fri Aug 26, 2011 4:53 pm
by douw
baie welkom
Groetnis
Douw