Page 1 of 1

2 Sable bulle te jag met gebreekte Horings

Posted: Tue May 16, 2017 12:33 pm
by Wes261
Middag almal.

Het mooi met boer gaan praat. Het vroer die 2 Sable bulle al gepost.
Die bulle gaan nou vir R15 000 elk kontant. Die bulle moet af.

Kontak- 072 635 5512

Kom maak 'n klein droom waar.

Re: 2 Sable bulle te jag met gebreekte Horings

Posted: Tue May 16, 2017 3:29 pm
by Vlakvark Soldaat
Wat is die kans dat jy fotos kan whatsapp?
Louis
0823792522

Re: 2 Sable bulle te jag met gebreekte Horings

Posted: Tue May 16, 2017 6:34 pm
by Swede
Is die regte terme liewer skiet as jag?

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: 2 Sable bulle te jag met gebreekte Horings

Posted: Tue May 16, 2017 9:05 pm
by Capt. Yoda
Swede wrote:Is die regte terme liewer skiet as jag?

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Wes, laat weet bq wa die diere loop en hoe groot die kamp is. Ek kan dalk saam met vlakvark soldaat ry as hulle nie in n huiskamp loop nie

Re: 2 Sable bulle te jag met gebreekte Horings

Posted: Tue May 16, 2017 10:14 pm
by Vlakvark Soldaat
Wolmaransstad, ek probeer net my logistieke en naweke uitwerk, ek wil graag teen die prys een gaan kap!

Re: 2 Sable bulle te jag met gebreekte Horings

Posted: Thu May 18, 2017 12:52 pm
by Wes261
Altwee bulle is klaar verkoop.
Het wel ander mooi bulle teen goeie prys. As julle belangstel
Kontak my op 072 635 5512