Loop verkort. Enige invloed op akuraatheid?
Posted: Fri May 12, 2017 3:51 pm
Dagse manne.
Wil graag uitvind of dit n verskil in my 6.5x55 se akuraatheid gaan maak as ek hom van 24" na 22" verkort? Ek gaan n silinser laat opsit.
By voorbaat dankie
Christo